2.6 Gee die AFRIKAANS vir die onderstreepte woord. Omvattende illness-dekking word vir kinders ingesluit. (1)
1.20 Hoe weet ons dat Vodafone in Nieu-Seeland en Vodacom…
1.20 Hoe weet ons dat Vodafone in Nieu-Seeland en Vodacom in Suid-Afrika dieselfde besigheid is? (1)
1.6 Waar kom die sangeres Nina Nesbitt vandaan? (…
1.6 Waar kom die sangeres Nina Nesbitt vandaan? (1)
1.10 Dink jy tieners neem foto’s van hulself vir die pret…
1.10 Dink jy tieners neem foto’s van hulself vir die pret of uit narsisme? Motiveer jou antwoord. (2)
4.9 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Dit was…
4.9 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Dit was sagte dwelms wat tot die jong kind se dood gelei het. (1)
3.8 Hoe weet ons as ons na Ma Smit se liggaamstaal kyk dat…
3.8 Hoe weet ons as ons na Ma Smit se liggaamstaal kyk dat sy ernstig met haar seun praat? (raampie 1) (1)
TEKS F Jy kan Teks F in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op…
TEKS F Jy kan Teks F in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op die knoppie hieronder te kliek. Die vrae wat volg, is op TEKS F gebaseer.
3.6 Watter woord in die raampie 2 sê vir ons dat die seun…
3.6 Watter woord in die raampie 2 sê vir ons dat die seun moed moedeloos is? (1)
1.15 Hoekom plaas die “silent generation” minder selfies a…
1.15 Hoekom plaas die “silent generation” minder selfies as die “millennials” op sosiale netwerke?(Paragraaf 11) (1)
1.3 Wanneer word internasionale Selfie-dag gevier? (1)
1.3 Wanneer word internasionale Selfie-dag gevier? (1)