Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die some…

Vraag 6.2   ‘n igloe is ‘n winter skuiling. In die somer gebruik mense ‘n tent wat ‘n tupiq genoem word.     Druk op die blou knoppie om die prent van die igloe en tupiq oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.      Identifiseer 1 ooreenkoms en 1 verskil tussen die igloe en die tent.  (2)

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met h…

  Vraag 3.3     Aqua wil ‘n eksperiment saam met haar vriende doen, maar hulle weet nie hoe nie. Voltooi die wetenskaplike proses deur die vermiste stappe in te vul:       Stap 1: Titel Stap 2: Hipotese Stap 3: Stap 4: Metode Stap 5: Apparaat Stap 6: Resultate Stap 7: Gevolgtrekking    (1)

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die…

  Vraag 2.4        Druk op die blou knoppie om die prent van die diere oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.       Vergelyk die vis en die lemur deur 2 verskille te noem.   (2)