Vraag 5.1 Aqua se pa is baie vindingryk en maak graag goed uit items wat hy in die see kry. Kyk na die prent gekoppel met die blou blokkie en identifiseer ‘n rou materiaal in die see wat Aqua se pa kan gebruik om glas te maak. Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua se Pa oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.
Vraag 4.4 Wanneer gas k…
Vraag 4.4 Wanneer gas kondenseer na ‘n vloeistof kry ons soms reën. Aqua weet dat reën deel vorm van die water siklus. Wat is die definisie van ‘n siklus? (1)
Vraag 5.3 Stel een gebr…
Vraag 5.3 Stel een gebruik voor van boombas as ‘n rou materiaal. (1)
Vraag 5.4 Pas die eienskap by die definisie…
Vraag 5.4 Pas die eienskap by die definisie deur die keuselys vir elke term te kies: (3)
Vraag 4
Vraag 4
Vraag 4.1 Verduidelik h…
Vraag 4.1 Verduidelik hoe die toestand/fase van materie verander van vastestof na vloeistof en van vloeistof na vastestof. (2)
TOTAAL: 50 PUNTE
TOTAAL: 50 PUNTE
Vraag 5.6 Dui aan of di…
Vraag 5.6 Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: ‘n Materiaal sal nie versterk word wanneer die vorm verander nie. (1)
Vraag 1.3 Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent…
Vraag 1.3 Gee ‘n voorbeeld vanuit die prent hieronder vir elk van die volgende. Tik jou antwoord in die leë blokkie. Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. a) Een voorbeeld van ‘n lewende ding: b) Een voorbeeld van ‘n vastestof: c) Een voorbeeld van ‘n gas: (3)
Vraag 2.3 Kyk na die prentjie wat met die…
Vraag 2.3 Kyk na die prentjie wat met die blou knoppie gekoppel is en organiseer die diere in 2 verskillende habitatte. Druk op die blou knoppie om die eiland prent oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie. Diere in Aqua se habitat Diere in die Lemur se habitat (4)