4.5 Gee die betekenis van boek binne die volgende konteks: 4.5.1 Ek wil ‘n boek vir Kersfees hê. 4.5.2 Bring jou boek, ek wil dit nasien. 4.5.3 Skryf netjies in jou boek. (3)
The NYSE is defined as a “spot” market purely and simply bec…
The NYSE is defined as a “spot” market purely and simply because it has a physical location. The NASDAQ, on the other hand, is not a spot market because it has no one central location.
Anderson Corporation had $3,000,000 in the bank at the end o…
Anderson Corporation had $3,000,000 in the bank at the end of the prior year, and its working capital accounts except cash and notes payable remained constant during the year. Notes payable increased by $50,000. It earned $3 million in net income during the year but paid $500,000 in dividends to common shareholders. Throughout the year, the firm purchased $2.2 million of machinery . Anderson Corporation had an annual depreciation expense for the year of $550,000; note that the $2.2 million purchase amount for the machinery above represents a change to property, plant, and equipment before depreciation. Finally, you have determined that the only long-term financing done by the firm was to repay long-term debt of $150,000 at a 4% interest rate. a. What was the firm’s end-of-year cash balance? Recreate the firm’s cash flow statement to arrive at your answer. b. If instead, the sale amount for the machinery above represented a change to property, plant, and equipment after depreciation, what would have been your cash flow from investing activity?
1.13 “Die gidshondvereniging is ‘n organisasie sonder wins…
1.13 “Die gidshondvereniging is ‘n organisasie sonder winsbejag…” (paragraaf 5). Waarom is dit belangrik dat die onderstreepte woorde wel by die leesstuk ingesluit is? (1)
AFDELING C VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES K…
AFDELING C VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Kliek op die blokkie hieronder vir TEKS F om dit in ‘n ander “tab” oop te maak en beantwoord dan die vrae wat volg:
How might exposure treatments be used in dealing with phobia…
How might exposure treatments be used in dealing with phobias?
The more capital a firm is likely to require, the higher the…
The more capital a firm is likely to require, the higher the probability that it will be organized as a corporation.
5.5 Skryf die volgende in die ONTKENNENDE vorm oor: “Het j…
5.5 Skryf die volgende in die ONTKENNENDE vorm oor: “Het jy al ooit so ‘n vrot verskoning gehoor?” (raampie 4) (1)
Maxwell Coffee Group recently reported an EBITDA of $6 milli…
Maxwell Coffee Group recently reported an EBITDA of $6 million and net income of $2.2 million. It had $1.2 million of interest expense, and its corporate tax rate was 48%. What was its charge for depreciation and amortization?
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 INSTRUKSIES: 1. Bestudeer T…
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 INSTRUKSIES: 1. Bestudeer TEKS D en voer die volgende opdragte uit: 2.Kliek op die knoppie om die TEKS D in ‘n nuwe “tab” oop te maak. 3.Maak ‘n opsomming van SEWE wenke hoe om verantwoordelik met ons selfone en sosiale media om te gaan. 4.Jou opsomming moet in jou eie woorde in ‘n paragraaf aangebied word en mag nie meer as 90 woorde beslaan nie. 5.Jou paragraaf moet samehangend geskryf word. 6.Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. 7.Dui die getal woorde wat jy vir die opsomming gebruik het onderaan. TEKS D SELFOONGEBRUIK OF SELFOONMISBRUIK? Baie mense dink die digitale ruimte is soos hul eie woonplek waar húl reëls geld. Selfssonder enige navorsing weet die meeste van ons dat ons te veel met ons selfone doenigis. Hoe dan nou gemaak om weer balans te vind en gehaltetyd terug te bring in jou gesinsonder die gepiep van ʼn selfoon? Stel selfoonvrye sones in die huis vas byvoorbeeld in die kuiervertrekke soos diekombuis en eetkamer. Dit gaan aanvanklik moeilik wees, maar sal mettertyd maklikerword. Wees streng hiermee en stel ʼn voorbeeld vir jou kinders. Wees ook streng met jou tyd. Daar is deesdae oulike toeps wat jy op selfone en tablettekan installeer wat sekere funksies afskakel tussen die tye wat jy kies. Laat kinders by ʼnpartytjie hul fone in ʼn boks sit en dit na die tyd terugkry. Stel ook sulke reëls vas vir kuiersmet jou vriende. Sit dus jou foon neer en kuier met jou vriende! Foonvrye tye is belangrik. Ons vergeet soms dat ons die beste lesse leer wanneer ons pret het. Maak ʼn speletjiedaarvan om selfone minder te gebruik. Laai byvoorbeeld almal se selfone vol en kyk wiese foon het aan die einde van die dag die meeste batterylewe oor. Kom ooreen op ʼnlekker prys vir die wenner! Besluit saam wat is aanvaarbare digitale gedrag en besluit saam wat julle op sosialemedia gaan deel. Stel gesinsreëls vir sosiale media op. Kriteria kan die volgende insluit:Is die inligting waar? Is dit in belang van die mense met wie ek dit deel? Kan dit iemandin die verleentheid stel of is dit lasterlik? Sal ek op ʼn verhoog staan en dit voor ʼn duisendmense sê? As dit nie aan dié kriteria voldoen nie, los dit eerder. Besluit ook as gesinwatter soort foto’s julle op sosiale media wil deel. Gaan deur al jou sosiale media-profiele en dateer dit op. Kyk watter privaat inligting virjou kontakte beskikbaar is. Maak seker hulle kan nie jou adres en selfoonnommer siennie. Gaan deur jou vriende en volgers. Dalk is dit tyd om sekere van jou “vriende” teverwyder omdat jy nie met hulle geassosieer wil word nie. As jy dit nie reeds doen nie, maak ʼn sekerheidskopie (back-up) van jou data en foto’s.Stoor dus jou data. Maak ook jou foon skoon van foto’s en data sodat jy met ʼn skoonfoon kan begin. Gaan ook deur al jou toeps en kyk watter jy nie meer gebruik nie.Maak jou foon gereeld skoon met ʼn antibakteriese klamlappie aangesien jou selfoon oralmet jou saamgaan – ja, soms selfs toilet toe ook! TOTAAL VRAAG 2: