AFDELING C : DRAMA – TRITS:MIS VRAAG 9: LETTERKUNDE OPS…

AFDELING C : DRAMA – TRITS:MIS VRAAG 9: LETTERKUNDE OPSTEL Dramas het ʼn vaste struktuur. Bespreek hierdie stelling in ʼn opstel van 400 – 450 woorde deur: Die fases in die korrekte volgorde te noem. (6 feite).Elkeen van hierdie fases met ʼn voorbeeld uit die drama toe te lig en te verduidelik waarom die voorbeeld geslaagd is. (6 gemotiveerde feite) en sodoende kommentaar op die oop slot van die drama te lewer. (3 gemotiveerde feite) TOTAAL VRAAG 9: TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL:

1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee…

1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee word. Skryf die korrekte antwoord in die teksblok wat verskaf word. Maak seker dat jy die woorde presies spel soos dit geskryf is. 1.3.1 Die (Bloutrein/RovosRail) het twee verskillende tipes suites.   (1) 1.3.2 Die nuwe naam van Port Elizabeth (Kariega/Gqeberha). (1) 1.3.3 (Witskrif oor Toerisme / PTGS) het die basis geword vir toekomstige ontwikkeling in Toerisme. (1)