OPLAAI-VRAAG VIR INGEVAL.
1.10 Waar het Kaleb ‘n paar jaar gelede vir Buddy gekry?…
1.10 Waar het Kaleb ‘n paar jaar gelede vir Buddy gekry? (1)
TOTAAL AFDELING B: 10
TOTAAL AFDELING B: 10
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE a…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip AFDELING B: Opsomming AFDELING C: Taalvaardighede (30) (10) (40) 2. Beantwoord AL die vrae in hierdie vraestel. 3. Beantwoord alle vrae in AFRIKAANS. 4. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek. ê ï î ü é â ä à ë è ì ô ö ò û
1.6 Waarmee was Buddy besig toe hy in die beer vasgeloop h…
1.6 Waarmee was Buddy besig toe hy in die beer vasgeloop het? (1)
5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die v…
5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die vetgedrukte deel die antwoord op jou vraag sal wees. 5.4.1 Neelsie het met sy eie oë gesien hoe goed Meester in atletiek is. (1)
5.2.2 Neelsie wil ‘n slang in Meester se tas sit. (1)…
5.2.2 Neelsie wil ‘n slang in Meester se tas sit. (1)
3.5 In watter vertrek is die mense? (1)
3.5 In watter vertrek is die mense? (1)
5.13.2 (en hardloop weg) (dadelik) (Meester) (oor die bank…
5.13.2 (en hardloop weg) (dadelik) (Meester) (oor die bank) (spring) (hoog) (1)
5.1 Skryf in die Verlede Tyd. 5.1.1 Neelsie se p…
5.1 Skryf in die Verlede Tyd. 5.1.1 Neelsie se pa sit op die bank. Begin so: Gister … (1)