Totaal Vraag 5
1.5 Lees paragraaf 3. 1.5.1 Sê of die volgende s…
1.5 Lees paragraaf 3. 1.5.1 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Buddy is vir Kaleb soos’n kind. (1)
Totaal Vraag 3 [10] TOTAAL AFDELING A 30
Totaal Vraag 3 TOTAAL AFDELING A 30
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: 5 WENKE OM JOU TEKKIES…
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: 5 WENKE OM JOU TEKKIES WEER VARS TE LAAT LYK Lees die teks wat jy onder die blou knoppie onderaan hierdie instruksies sal kry wanneer jy regsklik op die knoppie en die teks in ‘n ander venster oopmaak. Som dan die 5 Wenke om jou wit tekkies weer vars te laat lyk in jou eie woorde op. Skryf die opsomming puntsgewys in vyf volsinne en 70 woorde neer. Nommer die wenke van 1 tot 5. Skryf die woordtelling aan die einde van jou opsomming neer. Moenie volsinne direk uit die teks aanhaal nie. Jy sal gepenaliseer word as jou opsomming te kort (minder as 60 woorde) of te lank (meer as 80 woorde) is. Elke hoofpunt bevat net EEN sin met die wenk. Beplan jou opsomming in die spasie wat verskaf word voordat jy die finaal begin skryf.
1.1 Kies die korrekte antwoord: Die afkorting…
1.1 Kies die korrekte antwoord: Die afkorting VSA staan vir… (1)
2.3 Wie is die teikenmark in hierdie advertensie? (1)
2.3 Wie is die teikenmark in hierdie advertensie? (1)
5.5 Skryf in die Indirekte Rede: 5.5.1 Neelsie s…
5.5 Skryf in die Indirekte Rede: 5.5.1 Neelsie sê: “Meester is baie goed in hoogspring en naellope.” Begin so: Neelsie sê dat … (1)
1.7 Hoe het Kaleb geweet dat Buddy deur die beer aangeval…
1.7 Hoe het Kaleb geweet dat Buddy deur die beer aangeval word? Noem TWEE goed. (2)
AFDELING C: TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5: SINSTRUKTURE en W…
AFDELING C: TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5: SINSTRUKTURE en WOORDSTRUKTURE Die onderstaande taalsinne is op die strokiesprent gebaseer wat jy sal sien wanneer jy regsklik op die blou knoppie hieronder en dit oopmaak in ‘n afsonderlike venster. Beantwoord dan die vrae wat daarna volg.
5.5.3 Pa vra: “Neelsie, het jy tog nie ‘n molslang in Mees…
5.5.3 Pa vra: “Neelsie, het jy tog nie ‘n molslang in Meester se tas gesit nie?” Begin so: Pa vra … (1)