5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die vetgedrukte deel die antwoord op jou vraag sal wees. 5.4.1 Neelsie het met sy eie oë gesien hoe goed Meester in atletiek is. (1)
5.2.2 Neelsie wil ‘n slang in Meester se tas sit. (1)…
5.2.2 Neelsie wil ‘n slang in Meester se tas sit. (1)
3.5 In watter vertrek is die mense? (1)
3.5 In watter vertrek is die mense? (1)
5.13.2 (en hardloop weg) (dadelik) (Meester) (oor die bank…
5.13.2 (en hardloop weg) (dadelik) (Meester) (oor die bank) (spring) (hoog) (1)
5.1 Skryf in die Verlede Tyd. 5.1.1 Neelsie se p…
5.1 Skryf in die Verlede Tyd. 5.1.1 Neelsie se pa sit op die bank. Begin so: Gister … (1)
Totaal Vraag 5 [25]
Totaal Vraag 5
1.5 Lees paragraaf 3. 1.5.1 Sê of die volgende s…
1.5 Lees paragraaf 3. 1.5.1 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Buddy is vir Kaleb soos’n kind. (1)
Totaal Vraag 3 [10] TOTAAL AFDELING A 30
Totaal Vraag 3 TOTAAL AFDELING A 30
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: 5 WENKE OM JOU TEKKIES…
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4: 5 WENKE OM JOU TEKKIES WEER VARS TE LAAT LYK Lees die teks wat jy onder die blou knoppie onderaan hierdie instruksies sal kry wanneer jy regsklik op die knoppie en die teks in ‘n ander venster oopmaak. Som dan die 5 Wenke om jou wit tekkies weer vars te laat lyk in jou eie woorde op. Skryf die opsomming puntsgewys in vyf volsinne en 70 woorde neer. Nommer die wenke van 1 tot 5. Skryf die woordtelling aan die einde van jou opsomming neer. Moenie volsinne direk uit die teks aanhaal nie. Jy sal gepenaliseer word as jou opsomming te kort (minder as 60 woorde) of te lank (meer as 80 woorde) is. Elke hoofpunt bevat net EEN sin met die wenk. Beplan jou opsomming in die spasie wat verskaf word voordat jy die finaal begin skryf.
1.1 Kies die korrekte antwoord: Die afkorting…
1.1 Kies die korrekte antwoord: Die afkorting VSA staan vir… (1)