9. Vergelyk die twee prente van die telefone. Noem die ver…

9. Vergelyk die twee prente van die telefone. Noem die verskille en ooreenkomste in die onderstaande blok. Lys ten minste drie. (3)     Klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.