WANNEER JY KLAAR IS/JOU TYD OP IS – HIER IS HOE OM JOU LêERS…

WANNEER JY KLAAR IS/JOU TYD OP IS – HIER IS HOE OM JOU LêERS OP TE LAAI: Maak seker dat die lêers waaraan jy gewerk het gestoor is op jou rekenaar Maak WORD, EXCEL, ACCESS en NOTEPAD++ toe Al jou lêers moet opgelaai word in die OPLAAI quiz wat volg na hierdie quiz. Sodra jy heeltmal klaar is met jou vraestel, klik die “SUBMIT QUIZ” knoppie regs onder Om dan na die OPLAAI Quiz te navigeer moet jy die “NEXT” knoppie klik (regs-onder) en jy het dan 15 minute om die lêers waaraan jy gewerk het op te laai Let asb: GEEN .PDF of /.laccdb lêers nie – volg eenvoudig die instruksies.