VRAAG 7: INKOMSTES EN UITGAWES    Bestudeer onderst…

VRAAG 7: INKOMSTES EN UITGAWES    Bestudeer onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat     daarop volg.     Dit is baie moeilik vir Aniston om die verskil tussen inkomste en uitgawes te begryp, aangesien sy afwesig was toe die EBW onderwyser hierdie gedeelte in die klas behandel het.