(d) Bespreek waarom hierdie uitvinding as die belangrikste uitvinding tydens die Rennaisance beskou kan word. (2)
BIBLIOGRAFIE https://e-classroom.co.za/caps/grade-6/engl…
BIBLIOGRAFIE https://e-classroom.co.za/caps/grade-6/english/social-sciences-history/term-1/an-african-kingdom-long-ago-in-southern-africa-mapungubwe/opening-the-world-to-international-trade-marco-polo Image: BBC.com news Image source: https://www.analogictips.com/fluxgate-compasses-part-1-context-and-principles-faq/ Image from: maryloudriedger2.files.wordpress.com Image from: commons.wikimedia.org
3.2 Vandag herken Zimbabwe die geskiedenis van die land en…
3.2 Vandag herken Zimbabwe die geskiedenis van die land en die verskeie artefakte het simbole van mag en grootheid geword. Noem die elemente. (3) Klik op die blou knoppie om die vlag van Zimbabwe oop te maak
2.2 Waarom dink jy was sommige mense skepties gewees oor v…
2.2 Waarom dink jy was sommige mense skepties gewees oor van sy stories in sy boek? (1)
VRAAG 3 GROOT ZIMBABWE 3.1 Bestudeer die grafi…
VRAAG 3 GROOT ZIMBABWE 3.1 Bestudeer die grafiek. Waarom dink jy het die mense van Mapungubwe en Groot Zimbabwe ‘verdwyn’? (2) Klik op die blou knoppie om die grafiek oop te maak
AFDELING B: DIE RENAISSANCE
AFDELING B: DIE RENAISSANCE
VRAAG 1 1.1 Die Renaissance is ‘n tydperk…
VRAAG 1 1.1 Die Renaissance is ‘n tydperk in die geskiedenis van Europa wat begin in ongeveer 1400. “Renaissance” is ‘n Franse woord wat “wedergeboorte” beteken. Waarom was dit ‘n periode van ‘hergeboorte’? Verduidelik in jou eie woorde. (2)
2.1 Waar was Marco Polo toe sy boek geskryf was? (1)
2.1 Waar was Marco Polo toe sy boek geskryf was? (1)
2.3 Watter 2 dinge het Marco Polo op sy sterfbed gedoen?…
2.3 Watter 2 dinge het Marco Polo op sy sterfbed gedoen? (2)
AFDELING A: MAPUNGUBWE
AFDELING A: MAPUNGUBWE