Vraag 4: S.M.A.R.T doelwitstelling Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies ‘open in a new tab’ om die prente te kan sien.
5.3 In a short paragraph evaluate whether you have been pr…
5.3 In a short paragraph evaluate whether you have been practicing good time management skills. Make sure you mention the following: · Is your time being managed successfully? · What are you doing to manage your time? · What can you do differently? (4)
Vraag 3 Waar of Onwaar Is die volgende stellings Waar…
Vraag 3 Waar of Onwaar Is die volgende stellings Waar of Onwaar? 3.1 As jy bedag is, is jy geneig om aan al die dinge rondom jou te dink, en jy fokus nie op die nou nie. (1)
Right click on the button below to open PICTURE 2…
Right click on the button below to open PICTURE 2 in a new tab.
1.10 Die S.M.A.R.T doelwit teorie help jou om………..te…
1.10 Die S.M.A.R.T doelwit teorie help jou om………..te stel: (1) A) Slim, Sinvol, Haalbaar, Realisties, tydgebonde doelwitte. B) Spesifieke, Meetbare, Bereikbare, Realistiese en Tydig doelwitte. C) Eenvoudige, Meetbare, Haalbare, Relevante, Tydige doelwitte. D) Spesifieke, betekenisvolle, haalbare, realistiese, tydige doelwitte.
7.2 Dink jy jou leerstyl wat jy tans gebruik werk vir jou?…
7.2 Dink jy jou leerstyl wat jy tans gebruik werk vir jou? Verduidelik hoekom jy so sê. (1)
3.2 Die regte uitspraak van ‘n persoon se naam is baie belan…
3.2 Die regte uitspraak van ‘n persoon se naam is baie belangrik vir die individu. (1)
Vraag 5: Tydbestuursvaardighede Kyk na die prent hieronder…
Vraag 5: Tydbestuursvaardighede Kyk na die prent hieronder en antwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies ‘open in a new tab’ om die prente te kan sien.
1.7 Die bestemmings element in die Seilboot metafoor vertee…
1.7 Die bestemmings element in die Seilboot metafoor verteenwoordig ons: (1) A) Ander bote. B) Emosies en gevoelens. C) Sterkpunte. D) Doelwitte en wense.
Any additional uploads.
Any additional uploads.