Vraag 1:  Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die…

Vraag 1:  Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Artikel- Kliek op Knoppie om prentjie te besigtig.   Bron: https://www.pinterest.com/pin/273312271121592228/ Om vooruit te misluk beteken om doelgerig en doelbewus mislukking te gebruik om sukses te behaal.  Om vooruit te misluk, moet ons iets nuuts DOEN of PROBEER – iets wat ons graag wil doen maar te bang is om te doen.  Ons moet daardie eerste stap neem al is ons bang om te misluk.