10.8 Met verwysing na die inhoud van die boodskap, gee TWE…

10.8 Met verwysing na die inhoud van die boodskap, gee TWEE redes waarom dit waarskynlik ‘n uitvissings (phishing)-aanval is. (2) 10.9 Gee die algemene term wat gebruik word om te verwys na enige poging om iemand te mislei of te manipuleer om inligting te openbaar, soos ‘n wagwoord of rekeningnommer (hetsy op ‘n rekenaar of nie). (1) 10.10 Gee TWEE maniere waarop iemand kan probeer voorkom dat sulke e-posboodskappe in hul elektroniese posbus beland. (2)

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan ​​wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer.   Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 4-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 2TB SSD 4TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage  

Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbindin…

Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbinding te bewerkstellig.  5.1 Noem TWEE voordele van ‘n sellulêre konneksie? (2)  5.2 Gee EEN rede waarom veselverbindings meer betroubaar as ADSL is. (1) 5.3 Gee TWEE algemene voordele en waarom mens sal verkies om van ‘n ADSL-verbinding gebruik te maak. (2)  JY kyk hudiglik na verskillende ADSL-pakkette en dit lyk asof die een aan jou vereistes voldoen: 8 Mbps / 1 Mbps uncapped ADSL Shaped for normal web browsing, email, online gaming and social networking services 10 hours free WiFi per month at more than 750 hotspots 5 GB cloud storage account 5.4 Waarna verwys die Mbps-spoed?  (1) 5.5 Waarom word daar na twee verskillende snelhede verwys? (2) 5.6 Wat beteken uncapped in hierdie konteks? (1)