The seller on unimproved property provides a disclosure ___________________.
When presenting your solution to someone else, you should ha…
When presenting your solution to someone else, you should have:
In general, troubleshooting is the identification of “troubl…
In general, troubleshooting is the identification of “trouble” in the management flow of a corporation or diagnosis of some kind
VRAAG 8 Beskou die volgende elektrochemiese sel: …
VRAAG 8 Beskou die volgende elektrochemiese sel: Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 8 in ‘n aparte blad oop te maak. 8.1 Is hierdie ‘n galvaniese sel of ‘n elektrolitiese sel? Verduidelik jou antwoord. (2) 8.2 Identifiseer elektrode X met behulp van berekeninge. (4) 8.3 Benoem komponent P en gee een funksie van hierdie komponent in hierdie sel. (2) 8.4 Is die Zink in hierdie sel die oksideermiddel of die reduseermiddel? (1) 8.5 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode van hierdie sel sal plaasvind. (2) 8.6 Die ZnSO4 is ‘n elektroliet. Definieer elektroliet. (2)
VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolst…
VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolstofdioksiedgas in ‘n 5 dm3 fles ingespuit en die reaksie bereik ewewig teen 1650 ˚C. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: ∆H = + 41,2 kJ.mol-1 6.1 Stel Le Chatelier se Beginsel in woorde. (2) 6.2 Is hierdie reaksie endotermies of eksotermies? (1) 6.3 Hoe sal die volgende veranderinge die hoeveelheid mol CO(g) by ewewig beïnvloed? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE 6.3.1 Druk verhoog (1) 6.3.2 Temperatuur verlaag (1) 6.3.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2 volgens Le Chatelier se Beginsel (3) 6.4 Teken ‘n eenvoudige, benoemde grafiek om die reaksietempo teen tyd vir hierdie reaksie voor te stel. (3) 6.5 Wanneer ewewig bereik word, is daar 0,55 mol CO(g) in die fles. Bereken die ewewigskonstante Kc vir die reaksie teen hierdie temperatuur. (7)
VRAAG 5 ‘n Oormaat natriumwaterstofkarbonaat (koeksoda)…
VRAAG 5 ‘n Oormaat natriumwaterstofkarbonaat (koeksoda) reageer met etanoësuur (asyn) volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: Hierdie reaksie word gebruik om die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Die eksperiment word onder verskillende toestande herhaal en die reaksietoestande vir elke eksperiment word in die tabel hieronder opgesom. 5.1 Definieer reaksietempo. (2) 5.2 Vir hierdie ondersoek, skryf neer die: 5.2.1 Ondersoekende vraag. 5.2.2 Onafhanklike veranderlike. 5.2.3 Afhanklike veranderlike (2) (1) (1) 5.3 Die koolstofdioksiedgas, CO2(g), wat tydens die reaksie vorm, word vir elke eksperiment in ‘n gasspuit versamel. Die volume gas wat versamel is, word elke 30 sekondes gemeet en die resultate wat verkry is, word in die grafiek hieronder getoon. Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 5.3 in ‘n aparte blad oop te maak. 5.3.1 Watter grafiek (A of B) verteenwoordig eksperiment I? (1) 5.3.2 Gebruik die botsingsteorie om die tendens in die grafieke vir die twee eksperimente te verduidelik. (3) 5.4 Gestel eksperiment I word weer herhaal, maar hierdie keer in die teenwoordigheid van ‘n katalisator, hoe sal die nuwe reaksietempo vergelyk met die oorspronklike reaksietempo? Kies uit: HOËR AS, LAER AS of DIESELFDE (1) Die eksperiment word weer herhaal met dieselfde volume asyn (etanoësuur) en dieselfde massa koeksoda (natriumwaterstofkarbonaat) as wat in eksperiment I en II gebruik is. Die etanoësuur wat gebruik word het ‘n konsentrasie van 2,5 mol.dm-3. 5.5 Bereken die massa natriumwaterstofkarbonaat wat na voltooiing van die reaksie in die fles teenwoordig is. (5)
VRAAG 9 In die chloor-alkali-industrie word daar van ‘…
VRAAG 9 In die chloor-alkali-industrie word daar van ‘n elektrolitiese proses gebruik gemaak om ‘n pekeloplossing, NaCℓ (aq), te ontbind tot chloorgas, waterstofgas en ‘n natriumhidroksied oplossing. Die onderstaande diagram toon die membraansel wat vir hierdie proses gebruik word. Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 9 in ‘n aparte blad oop te maak. 9.1 Definieer elektrolise. (2) 9.2 Watter letter (A of B) verteenwoordig die: 9.2.1 Anode 9.2.2 Gee die naam van die gas wat vorm by die anode. (1) (1) 9.3 Gee die algemene netto reaksie vir hierdie proses. (3) 9.4 Watter eienskap het gedeelte C wat die korrekte werking van hierdie sel verseker? (1) 9.5 Beskryf die risiko’s wat gepaard gaan met die produksie van chloor in hierdie industriële proses en hoe hierdie risiko’s bestuur word? (2)
Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Inligtin…
Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Inligtingsblad in ‘n aparte blad oop te maak.
VRAAG 10 Beskou die volgende vloeidiagram van prosesse b…
VRAAG 10 Beskou die volgende vloeidiagram van prosesse betrokke in industriële kunsmisbereiding. Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 10 in ‘n aparte blad oop te maak. 10.1 Vir proses A: 10.1.1 Gee die naam van hierdie proses. (1) 10.1.2 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir hierdie proses. (2) 10.2 Vir proses B: 10.2.1 Gee die naam van hierdie proses. (1) 10.2.2 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die laaste stap in hierdie proses. (2) 10.3 Gee die molekulêre formule vir: 10.3.1 Produk P 10.3.2 Produk Q (1) (1) 10.4 Gee die naam van kunsmis X. (1) 10.5 ‘n Spinasieboer het twee sakke kunsmis in sy stoor. Kunsmis A het ‘n N:P:K verhouding van 4:5:8 terwyl kunsmis B ‘n N:P:K verhouding van 13:5:9 het. Watter kunsmis moet hy eerder gebruik? Verduidelik jou antwoord volledig. (3) 10.6 Verduidelik die term eutrofikasie. (2) GROOTTOTAAL:
Clinical Case for Questions 2, 3, 4 and 5 A 45-year old man…
Clinical Case for Questions 2, 3, 4 and 5 A 45-year old man presents with frequent “heartburn” due to the reflux of gastric acid secretions into the lower esophagus especially after eating or lying down. Endoscopic examination finds lesion located at the distal esophagus. Biopsies taken from this area of the esophagus (approximately 4 cm proximal to the esophageal junction) reveal an abnormal epithelium for this region of the digestive tract. Case Question 2: The pathology and the change of the normal epithelial lining in the esophagus to an abnormal one described in the case above could be best characterized by which of the following terms?