2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. Gebruik die wisselkoers in die grafiek om die bedrag in GBP tebereken. Toon alle berekeninge. (3)
1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee…
1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee word. Skryf die korrekte antwoord in die teksblok wat verskaf word. Maak seker dat jy die woorde presies spel soos dit geskryf is. 1.3.1 Die (Bloutrein/RovosRail) het twee verskillende tipes suites. (1) 1.3.2 Die nuwe naam van Port Elizabeth (Kariega/Gqeberha). (1) 1.3.3 (Witskrif oor Toerisme / PTGS) het die basis geword vir toekomstige ontwikkeling in Toerisme. (1)
1.1.12 Grafte wat ouer is as … en nie in ‘n begraafplaas…
1.1.12 Grafte wat ouer is as … en nie in ‘n begraafplaas is nie, word deur SAEHA (SAHRA) beskerm. (1)
2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigers…
2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigerseffek. (2)
2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)
2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)
8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf…
8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf binnelandse reismarksegmente ontleed soos gepubliseer in die 2012 – 2020 Suid-Afrikaanse Plaaslike Toerisme Groeistrategie volgens die vyf kriterias. Jou tabel moet so lyk: (10) Segment Ouderdom Besteebare inkomste per maand Houding teenoor reis Vakansievoorkeure
1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens…
1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens in stedelike gebiede bied. (1)
4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A…
4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A en D uitgebeeld word. (4)
1.1.13 Die miniatuur Bloutrein kan gevind word in….. (…
1.1.13 Die miniatuur Bloutrein kan gevind word in….. (1)
1.1.14 ‘n Voorbeeld van ‘n buitelandse valuta buro is…..
1.1.14 ‘n Voorbeeld van ‘n buitelandse valuta buro is.. (1)