1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende v…

1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende verduidelikings:     1.2.1 Die proses waar ‘n atoom van een element verander na ‘n ander.  (1)  1.2.2 Die afstand wat lig beweeg in een jaar. (1) 1.2.3 Voorwerpe, net soos planete, wat om die son wentel. (1) 1.2.4 Planete met ‘n metaal kern, rotsagtige mantel en dun buitekors.   (1) 1.2.5 Areas op die Son waar dit effe koeler is as die res van die Son se oppervlak. (1)

2.3. Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vra…

2.3. Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die grafiek wys die afstand (in AU) wat elke planeet van die Son af is.      OM DIE GRAFIEK TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE, SODAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK. 

1.2 Choose the correct scientific term for the following s…

1.2 Choose the correct scientific term for the following statements.    1.2.1 The process where atoms change from one element to another. (1)  1.2.2 The distance light moves in one year (1) 1.2.3 Objects, just like planets, that orbit the sun (1) 1.2.4 Planets that have a metal core, rocky mantel and thin crust. (1) 1.2.5 Areas on the sun where it is cooler than the rest of the sun (1)

2.2 Hieronder is ‘n prentjie wat ‘n baie belangrike proses…

2.2 Hieronder is ‘n prentjie wat ‘n baie belangrike proses illustreer. Alle lewende organismes benodig hierdie proses om te oorleef.  Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae wat volg.   OM DIE PRENTJIE TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE, SODAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK: