1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende v…

1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende verduidelikings:      1.2.1 Die proses waar ‘n atoom van een element verander na ‘n ander.  (1)  1.2.2 Die afstand wat lig beweeg in een jaar  (1) 1.2.3 Voorwerpe, net soos planete, wat om die son wentel  (1) 1.2.4 Planete met ‘n metaal kern, rotsagtige mantel en dun buitekors.   (1) 1.2.5 Areas op die Son waar dit effe koeler is as die res van die Son se oppervlak  (1)