1.1.6 Watter fase van proteïensintese word gewys in die diagram? A. DNS repliseringB. TranslasieC. PeptiedverbindingsD. Transkripsie (2)
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die lin…
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die linker testis van die rotte in Groep 1 en Groep 3. Wys al jou berekeninge en rond jou antwoord af tot twee desimale. (2)
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae (insluitend leër oplaaie) IN hierdie “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
1.1.7 Die korrekte byskrifte vir dele A, B en C is ondersk…
1.1.7 Die korrekte byskrifte vir dele A, B en C is onderskeidelik: A. ribosome, DNS templaat, en tRNSB. histone, mRNS, en aminosuurC. ribosome, mRNS, en tRNSD. histone, mRNS, en tRNS (2)
4.1.2 Identify the dependent variable. (1)
4.1.2 Identify the dependent variable. (1)
SECTION BQUESTION 2 2.1 Tabulate two differences b…
SECTION BQUESTION 2 2.1 Tabulate two differences between mitosis and meiosis. How to insert a table:> First plan your table before you continue further. > Look just above your answer block, and click on the “Table” tab (next to “Tools’)> Then hover over “Table” and move the cursor to the right to select the desired amount of rows and columns> Click on “Table” again and select “Table properties”> Ensure that the Border width is set to “1” (7)
AFDELING CVRAAG 4 4.1 ‘n Ondersoek is gedoen om die ve…
AFDELING CVRAAG 4 4.1 ‘n Ondersoek is gedoen om die veranderinge in bloedglukosevlakke oor ‘n tydperk van 15 uur waar te neem. Twintig deelnemers het aan die studie deelgeneem. Hulle het soos gewoonlik met hulle dag voortgegaan. Hulle bloed is elke uur gemeet. Die gemiddeldes was bereken en getabuleer. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. Tyd Bloed glukose (mg/dL) Tyd Bloed glukose (mg/dL) 07:00 90 15:00 90 08:00 150 16:00 100 09:00 90 17:00 90 10:00 80 18:00 80 11:00 90 19:00 90 12:00 100 20:00 160 13:00 90 21:00 90 14:00 80 22:00 80
TOTAAL AFDELING B: 61
TOTAAL AFDELING B: 61
TOTAAL AFDELING A: 51
TOTAAL AFDELING A: 51
1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en d…
1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en die aminosure wat met hulle geassosieer word. Bestudeer die tabel en beantwoord dan vraag 1.1.9. Tabel van mRNS kodons en hulle aminosure mRNS Aminosuur mRNS Aminosuur AAG Lisien CUU Leusien GAA Glutamiensuur CAU Histidien AGU Serien GUA Valien UAU Tirosien CCG Prolien UUC Fenielalanien UGG Triptofaan Die oorspronklike DNS basis-drietal vir Serien is:A. TCAB. AGUC. UCAD. TCT (2)