1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en d…

1.1.9 In die onderstaande tabel is sekere mRNS kodons en die aminosure wat met hulle geassosieer word. Bestudeer die tabel en beantwoord dan vraag 1.1.9. Tabel van mRNS kodons en hulle aminosure mRNS Aminosuur mRNS Aminosuur AAG Lisien CUU Leusien GAA Glutamiensuur CAU Histidien AGU Serien GUA Valien UAU Tirosien CCG Prolien UUC Fenielalanien UGG Triptofaan Die oorspronklike DNS basis-drietal vir Serien is:A.   TCAB.   AGUC.   UCAD.   TCT (2)

VRAAG 5   5.1 William het in ‘n donker tonnel geloop…

VRAAG 5   5.1 William het in ‘n donker tonnel geloop. Aan die einde van die tonnel was ‘n deur. Toe hy die deur oopmaak, was hy vir ‘n oomblik verblind deur die helder lig. Verduidelik wat ‘n refleksboog is en beskryf hoe dit die veranderinge in William se oë meebring wanneer hy die deur oopmaak. Noem al die relevante strukture wat betrokke is by die pupil-refleks en die senuweestelsel, om te verduidelik hoe en waarom sy pupille gereageer het op die skielike verandering in ligintensiteit. Verduidelik ten slotte waarom hierdie pupil-refleks belangrik is.      InhoudSinteseTotaal (17)(3)

3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese…

3.1.4 Anna en Mike wil nog ‘n kind hê. Teken ‘n genetiese diagram om die kruising tussen Anna en Mike te wys. Sluit al die vereiste stappe en byskrifte in, asook die fenotipiese en genotipiese resultate en hul verhoudings. Neem ‘n duidelike foto of skandeer jou diagram en laai dit in hierdie vraag op, deur die knoppie hieronder te gebruik. (10)