VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid…

VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid. (2) 3.1.2 Verduidelik die belangrikheid daarvan om die BBP van ‘n land te bereken. (2)     3.2 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: Komponent R miljoene  Huur 758 333  Investering 893 750  Rente 832 900   Faktorinkomste vanaf die res van die wêreld 119 400  Verbruikersbesteding 1 587 540  Uitvoere 265 870  Salarisse en lone 555 125  Regeringsbesteding 989 780  Winste 590 694  Faktorinkomste na die res van die wêreld 21 450  Invoere 999 888   3.2.1 Gebruik die tabel om BBP te bereken volgens die bestedingsmetode. (6) 3.2.2 Bereken die BNI. (4)     3.3 Ekonomiese bedryf word in drie sektore verdeel.   3.3.1 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor. (3) 3.3.2 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die sekondêre sektor. (3) 3.3.3 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (3) 3.3.4 Verskaf Suid-Afrika se huidige ekonomiese groeikoers. (1)     3.4 Bespreek die verskillende lekkasies wat in ‘n oop ekonomie voorkom en veskaf ook die formule. (8) 3.5 Evalueer die ekonomiese belangrikheid van vervoer vir Suid-Afrika. (8)      

4.1 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die…

4.1 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg:    FAMILIE INLIGTING FAMILIE 1 Marie en haar tiener kleinseun woon in ‘n informele woongebied. Sy maak staat op haar staatspensioen van R1800 per maand.  FAMILIE 2 Natalie koop alles wat vars en gesond is vir haar familie. Haar tiener dogter verkies dit om eerder wegneem etes te eet. FAMILIE 3 Zinzi   berei   gewoonlik   tradisionele   maaltye  van  hoofsaaklik  vis  en  vars  groente   voor .   Haar  16  jarige   seun   daarteen ,  koop   elke   dag   middagete  by  straatverkopers .     Beantwoord die vrae deur na die volgende te verwys:    Voedsel produk per 100g Energie (KJ) Proteine (g) Koolhidrate  (g) Kalsium (g) Sardyne  in  tamatiesous   (Pilchards)   470 18.9 2.8 370 Beesvleis 1044 16.8 20.5 7 Hoender 954 17.6 17.7 10    

Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…

Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA004a Oplaai Herskryf Quiz vanself oopmaak.      (Sodra daardie quiz oop is het jy 30 minute om op te laai)