3.1.1 Die produk bevat meer makro minerale as mikro minerale . Definieer makro minerale . (1)
4.3.4 Tiffany het nie energie gehad nie en was bleek by di…
4.3.4 Tiffany het nie energie gehad nie en was bleek by die skool. (2)
You notice that Whole Foods’ 365 brand of natural peanut but…
You notice that Whole Foods’ 365 brand of natural peanut butter costs $3, but the Nature’s Paradise Brand, which has the same ingredients and volume as the WF option, costs $6. What marketing measure best illustrates this difference?
3.3 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg…
3.3 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. GEVALLESTUDIE Benita was besig om hoender op te sny om kerrie voor te berei, toe haar vriendin haar geskakel het. Sy het toe buite toe gegaan om met haar te gesels. Dit was in die middag en die kombuis was baie warm. Na ʼn uur het sy voortgegaan met die kookproses. Aandete was aan- genaam, maar twee ure later het haar spiere gepyn, en sy het koorsig begin voel. Sy het maagkrampe gekry, was naar, het gebraak en het diarree gehad.
You’re about to introduce a new smartphone that individuals…
You’re about to introduce a new smartphone that individuals can wear on their wrists and expand the size of when needed. Each unit costs $800 to make, and more basic smartphones cost between $200-$300 on average. What will likely be the greatest challenge in selling your new product?
Toyota recently launched the new, 2020 Toyota Supra. The car…
Toyota recently launched the new, 2020 Toyota Supra. The car is powered by a 3.0L, turbo-charged, inline six-cylinder motor from BMW and features styling from Toyota. This product launch is a good example of ___?
You found an organization which sells an environmentally fri…
You found an organization which sells an environmentally friendly, industrial-grade hand soap. Unfortunately, it’s so strong that it causes injury to those who use it, so your sales plummet. In fact, the product is so strong that videos of it being used to rapidly strip car paint go viral, with the hashtag #trythisonyourhands. What can you do to try and save the organization, if anything?
2.1 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg…
2.1 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: GEVALLESTUDIE Veranderinge in die verbruiksgedrag van ‘n huishouding en dit waarop hul geld spandeer word, is dikwels afhanklik van die veranderinge in die vlak van rykdom van die individu/gesin . 2.1.1 Watter gevolgtrekking kan gemaak word vanuit die gegewe statistieke, ten opsigte van verbruiksgedrag? (3)
5.4 Kleure kan verskillende illusies skep. Kleure kan ‘n m…
5.4 Kleure kan verskillende illusies skep. Kleure kan ‘n mens aan die see of ‘n vuur laat dink. Klassifiseer watter tipe kleur is kleur A. (2)
What are the characteristics of a service?
What are the characteristics of a service?