1.3.3 Om ‘n groot plattelandse komponent en stedelike komponent in ‘n ekonomie te hê. (1)
1.1.7 Goedere wat nie direk verbruik word nie, maar gebrui…
1.1.7 Goedere wat nie direk verbruik word nie, maar gebruik word om ander produkte mee te vervaardig. (2)
1.3.1 Verseker dat produksiefaktore en goedere en dienste…
1.3.1 Verseker dat produksiefaktore en goedere en dienste beskikbaar is op die regte plek op die regte tyd. (1)
What are the stages of the product adoption process, in orde…
What are the stages of the product adoption process, in order?
Which of the following contribute to the customer’s percepti…
Which of the following contribute to the customer’s perceptions of a service?
VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE faktore wat die vergo…
VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE faktore wat die vergoeding van natuurlike hulpbronne beïnvloed. (2) 2.1.2 Verduidelik die verskil tussen nasionaal en binnelands. (2) 2.2 Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.2.1 Identifiseer die beskrywings wat by elk van die simbole pas. (6) 2.2.2 Beskryf die sentrale ekonomiese probleem wat hierdie kringloop probeer oplos. (2) 2.2.3 Noem TWEE metodes om BBP te bereken. (2) 2.3 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: Finale verbruikersbesteding deur huishoudings Kategorie Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Duursame goedere 5,9 12,5 9,4 6,9 Semi-duursame goedere 7,6 8,5 7,1 3,1 Nie-duursame goedere 2,4 2,7 0,5 0,2 Dienste 0,1 -2,1 0,1 1,7 Totaal 2,4 2,5 2,1 2,0 2.3.1 Verduidelik jou waarneming oor die persentasie verbruikersbesteding in die vierde kwartaal, in vergelyking met die vorige kwartale. (2) 2.3.2 Verduidelik volledig die berekening van finale verbruikersbesteding deur huishoudings. (4) 2.3.3 Verduidelik hoe armer huishoudings ‘n groter deel van hul inkomste spandeer aan voedsel as ryker huishoudings. (2) 2.3.4 Verduidelik hoe meer verbruik werksgeleenthede sal stimuleer. (2) 2.4 Verduidelik die rol van aktiewe gemeenskapsdeelname en bespreek die verskeie vorme daarvan. (8) 2.5 Bespreek die redes vir ongelyke verdeling van inkomste. (8)
Do both protons ionize instantaneously from a diprotic acid…
Do both protons ionize instantaneously from a diprotic acid such as H2CO3? Explain your answer. (2 points)
You manage a division of Ross stores and note that there has…
You manage a division of Ross stores and note that there has been a significant drop in sales recently. Furthermore, your competitor, TJ-Maxx, has seen a sharp increase in sales. Which of the following reasons for customer switching should you likely investigate first?
1.1.2 Om basiese pryse om te skakel na markpryse, moet bel…
1.1.2 Om basiese pryse om te skakel na markpryse, moet belasting op produkte …. (2)
1.1.1 BBP per capita meet die ekonomiese …. van ‘n land….
1.1.1 BBP per capita meet die ekonomiese …. van ‘n land. (2)