3.5 Kaapstad is volgens Marc: (2) (i) (ii)
4.5 Wat was die beroep van die meeste inwoners van Map…
4.5 Wat was die beroep van die meeste inwoners van Mapungubwe? (1)
1.4 Byna drie dekades nadat die eerste rekenaar aan di…
1.4 Byna drie dekades nadat die eerste rekenaar aan die internet gekoppel is, het mense die internet tuis begin gebruik. (1)
OEFENING 2 Jason gesels met Emma, ’n toergids wa…
OEFENING 2 Jason gesels met Emma, ’n toergids wat hom op ’n toer na rotstekeninge in die Twyfelfonteinomgewing in Namibië geneem het. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies
4.6 Hoekom is die voorwerpe wat op die antieke vullist…
4.6 Hoekom is die voorwerpe wat op die antieke vullisterrein gevind is belangrik? (1)
1.3 Die internet het begin as gevolg van kompetisie tu…
1.3 Die internet het begin as gevolg van kompetisie tussen die VSA en die Sowjet-unie. (1)
4.9 Wat het die ontdekking van Mapungubwe bewys in ver…
4.9 Wat het die ontdekking van Mapungubwe bewys in verband met die geskiedenis van Afrika? (1)
2.5 Volgens Jason wys rotstekeninge (1)
2.5 Volgens Jason wys rotstekeninge (1)
3.4 Reaksie van Marc se gehoor in Saoedi-Arabië: (1)
3.4 Reaksie van Marc se gehoor in Saoedi-Arabië: (1)
OEFENING 4 In die volgende gesprek praat Zaida m…
OEFENING 4 In die volgende gesprek praat Zaida met Anton, ’n beampte by Mapungubwe, ’n plek van groot kulturele waarde. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.