AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: Lees die teks oor E-sport…

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: Lees die teks oor E-sport, deur en volg die instruksies:   1.    Som die SEWE FEITE oor E-sport, in jou eie VOLSINNE op. 2.    Skryf die SEWE FEITE puntsgewys neer. 3.    Skryf slegs EEN FEIT per sin neer. 4.    Nommer die feite van 1-7. 5.    Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE LEESSTUK OOP TE MAAK.  

INSTRUKSIES:   1. Die antwoorde wat jy in hierdie vr…

INSTRUKSIES:   1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraestel verskaf, moet jou eie,  persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopieër word nie.    2. Beantwoord AL die vrae.    3. Nommer elke vraag korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.    4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie (STOMPI).    5. GEEN woordeboeke mag gebruik word nie.   6. Spesiale karakters om te gebruik:   ô  ê  ï  ë  é