VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. Woolworths is ‘n voorbeeld van ‘n onderneming met ‘n sterk sakestrategie. Woolworths het ‘n toenemende markaandeel geëis, ‘n toename in omset gesien en die handelsmerk se voetspoor in Suid-Afrika en daarna uitgebrei. Mr Price is nog ‘n SA suksesverhaal, wat selfs in moeilike boekjare verhoogde winste, verbeterde groei in verkope en weerbaarheid toon. Hierdie ondernemings kon die veranderinge in die mark deurstaan en die voorsprong hou deur buigsaam te bly, verandering te omhels en toegewyd te bly om in die huidige en voornemende behoeftes te voorsien. https://www.seartec.co.za/ Skryf ‘n opstel waarin jy: Die ‘maniere waarop ‘n onderneming streng spertye en verlies aan eiendom kan hanteer’ bespreek. Verduidelik watter negatiewe uitwerking stres op ‘n mens se gesondheid kan hê. Bespreek wenke oor die hantering van ‘n krisis by die werk AFDELING C TOTAAL GROOT TOTAAL
VRAAG 3: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE…
VRAAG 3: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE vrae. Nommer jou werk duidelik en beantwoord in bullets. Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. 3.1 Thabiso Toere Thabiso Tours is ‘n reisagentskap wat vervoer- en verblyfbesprekings bied vir toeriste en internasionale sportspanne. Hulle kom agter dat meer toeriste en spanne hul eie besprekings reël en is bekommerd dat hulle binnekort nie meer sake gaan doen nie. Die bestuur van Thabiso Tours het besluit om ‘n groep sakekenners te vra om vraelyste in te vul om hul probleem op te los. 3.1.1 Identifiseer die probleemoplossingstegniek wat Thabiso Tours gebruik om hul probleem op te los. Motiveer jou antwoord deur aan te haal uit die scenario hierbo. (3) 3.1.2 Verduidelik kortliks hoe die tegniek geïdentifiseer in VRAAG 3.1.1 werk. (8) 3.1.3 Identifiseer en analiseer DRIE geestelike blokke vir kreatiwiteit wat ‘n onderneming soos Thabiso Tours kan ervaar. (9) 3.2 Professionaliteit kan gedefinieer word as ‘n stel standaarde van verwagte praktyke of gedrag. 3.2.1 Noem en verduidelik DRIE beginsels wat gebruik kan word om professionaliteit te implementeer. (9) 3.3 Thabiso Tours het besluit om ook spanboukursusse aan te bied om hul besigheid uit te brei. Sommige werknemers is nie tevrede met die besluit nie. 3.3.1 Bespreek DRIE redes waarom werknemers van Thabiso Tours weerstand teen verandering kan hê. (6) 3.3.2 Wat kan Thabiso Tours doen om hul werknemers te help om veranderinge die hoof te bied? (2) 3.4 Lees die volgende stellings en identifiseer die tipe verandering wat in elke stelling van toepassing is. 3.4.1 Thabiso brei sy besigheid uit na Europa. (1) 3.4.2 Thabiso se besigheid sukkel finansieel en hy oorweeg dit om werknemers af te dank om sy finansiële posisie te verbeter. (1) 3.4.3 As gevolg van die Covid-19 pandemie kan baie van die werknemers wat Thabiso afgedank het nie werk kry nie. (1) TOTAAL VIR VRAAG 3 OF
VRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die…
VRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die regte woord tussen hakies. 1.3.1. ‘n Dokument wat gebruik word om die publiek uit te nooi om aandele en skuldbriewe in ‘n maatskappy te koop, word ‘n (prospektus / advertensie) genoem. (2)
1.1.3 Individue stel lukraak nuwe idees voor wat in ‘n gro…
1.1.3 Individue stel lukraak nuwe idees voor wat in ‘n groter groep op ‘n blaaibord geskryf word sonder dat hulle gekritiseer word: (2)
BEANTWOORD AFDELING C HIER. Beantwoord enige EEN van die TWE…
BEANTWOORD AFDELING C HIER. Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae. Beantwoord jou EEN keuse vraag hier onder vanuit bogenoemde vrae (VRAE 5 OR 6). NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK.
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE…
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1 MEERVOUDIGE KEUSE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Die regering besit die meerderheid aandele in hierdie vorm van eienaarskap: (2)
SECTION C: ESSAY QUESTIONS Answer only ONE of the TWO e…
SECTION C: ESSAY QUESTIONS Answer only ONE of the TWO essay questions. Number your work clearly and answer in bullet form. QUESTION 5: BUSINESS VENTURES Meredith Smith is a young entrepreneur who wants to start her own business. She is considering opening a Hey Gorgeous Beauty Franchise as a way of acquiring a business. In an essay, address the following: Discuss the advantages of the Franchisee Elaborate on the disadvantages of the Franchisor Analyse the Franchise agreement TOTAL FOR QUESTION 5: OR
1.3.2 Loss of appetite, sleeplessness and heart condition…
1.3.2 Loss of appetite, sleeplessness and heart conditions are the negative effects of (solutions/stress). (2)
QUESTION 1.2: MATCH THE LEFT SIDE WITH THE RIGHT SIDE…
QUESTION 1.2: MATCH THE LEFT SIDE WITH THE RIGHT SIDE In each case choose the correct concept from the options provided in the drop down menu.
QUESTION 3: BUSINESS ROLES Answer only TWO of the THREE…
QUESTION 3: BUSINESS ROLES Answer only TWO of the THREE questions. Number your work clearly and answer in bullet form. Read the scenario below and answer the questions that follow. 3.1 Thabiso Tours Thabiso Tours is a travel agency that offers transport and accommodation bookings for tourists and international sporting teams. They are finding that more tourists and teams are arranging their own bookings and are concerned that they will be out of business soon. The management of Thabiso Tours decided to request a group of business experts to complete questionnaires to help solve their problem. 3.1.1 Identify the problem-solving technique used by Thabiso Tours to solve their problem. Motivate your answer by quoting from the scenario above. (3) 3.1.2 Briefly explain how the technique identified in QUESTION 3.1.1 works. (8) 3.1.3 Identify and analyse THREE mental blocks to creativity that an enterprise such as Thabiso Tours may experience. (9) 3.2 Professionalism can be defined as a set of standards of expected practices or behaviour. 3.2.1 Name and explain THREE principles that can be used to implement professionalism. (9) 3.3 Thabiso Tours has decided to also present Team-building courses to expand their business. Some employees are not happy with the decision. 3.3.1 Discuss THREE reasons why the employees of Thabiso Tours might be resistant to change. (6) 3.3.2 What can Thabiso Tours do to help their employees cope with change? (2) 3.4 Read the following statements and identify the kind of change applicable in each statement. 3.4.1 Thabiso is expanding his business into Europe. (1) 3.4.2 Thabiso’s business is in a financial bind and he is considering laying off employees to improve his financial position (1) 3.4.3 Due to the covid-19 pandemic many of the employees Thabiso layed off cannot find work. (1) TOTAL FOR QUESTION 3 OR