1.1 Identiteit:   A) Vorm deel van wie jy is, wat jy van j…

1.1 Identiteit:   A) Vorm deel van wie jy is, wat jy van jouself dink en hoe ons deur die wêreld gesien word asook ons karaktereienskappe wat ons definieer.   B) ‘n Woord waardeur ‘n persoon of saak geken, aangespreek of na verwys word.   C) Om die enigste in sy soort te wees; soos niemand anders nie.   D) Nie een van die bogenoemde nie. (1)