OEFENING 4:   Skryf die volgende sinne in die…

      OEFENING 4:   Skryf die volgende sinne in die VERLEDE TYD:  (Write the following sentences in the PAST TENSE) EXAMPLE:  Ek loop in die straat.                      Ek het in die straat geloop.     4.1 Die skoonmaker droog die vensters vinnig af om hulle skoon te hou. (2)  

OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting…

OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting insamel oor tieners se eetgewoontes. Lees die volgende teks oor Nina Klopper en vul die res van die vorm wat volg, in. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 2 in a new tab: J07 JUNE Text Oefening 2