2.2 Gee die definisie van “Argeologie”. (2)
VRAAG 2: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie van die kraa…
VRAAG 2: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie van die kraal en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto van die kraal oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 2). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.
8.2 Waarvoor was velle en pelse gebruik? (1)
8.2 Waarvoor was velle en pelse gebruik? (1)
5.2 Die bekendstelling van pottebakkery was ook veral bela…
5.2 Die bekendstelling van pottebakkery was ook veral belangrik. Hulle het baie gebruike gehad. Is daar drie waaraan jy kan dink? (3)
2.1 Gee die definisie van ‘n “jagter-versamelaar”. (2)
2.1 Gee die definisie van ‘n “jagter-versamelaar”. (2)
VRAAG 8: Kontekstuele vrae 8.1 Waarvoor was ivoor…
VRAAG 8: Kontekstuele vrae 8.1 Waarvoor was ivoor gebruik na die jag? (1)
VRAAG 2: Kontekstuele vrae Lees die volgende uittreksel…
VRAAG 2: Kontekstuele vrae Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. OPMERKING: Nie al die antwoorde kan in die teks gevind word nie Kliek op die onderstaande knoppie om die teks vir hierdie vraag (Vraag 2) oop te maak. Die prent sal oop maak in ‘n nuwe venster. Moenie HIERDIE venster tydens jou toets toemaak nie en wees versigtig wanneer jy tussen die twee vensters beweeg.
1.2 Die leuse op die wapen, “KE E: / XARRA // KE”, kom uit…
1.2 Die leuse op die wapen, “KE E: / XARRA // KE”, kom uit die San-taal en dit beteken…. (1)
Ekstra teksboks As daar enigiets is wat jy wil bysit of sê,…
Ekstra teksboks As daar enigiets is wat jy wil bysit of sê, kan jy dit hier in die teksboks doen.
MEASUREMENT, AREA, ANGLES AND LINES QUESTION 2 2.1 …
MEASUREMENT, AREA, ANGLES AND LINES QUESTION 2 2.1 Convert the following measurements into the required units: Convert from Convert to a) 3200 b) 8433 c) 0,09 d) 145 (4) 2.2 Calculate the area of the following triangle: Right click to open the diagram in a new tab (4) 2.3 Carefully study the diagram below and answer the questions that follow: Right click to open the diagram in a new tab 2.3.1) What is the size of angle