VRAAG 5: ADVERTENSIE Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg. TEKS F Kliek regs op die blou-knoppie om TEKS F te besigtig:
AFDELING C VRAAG 3: ADVERTENSIE Bestudeer die onders…
AFDELING C VRAAG 3: ADVERTENSIE Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg. TEKS D Kliek regs op die blou-knoppie hieronder om TEKS D te besigtig:
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 TEKS C Lees die teks hieronde…
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 TEKS C Lees die teks hieronder aandagtig deur en voer die instruksies uit. 1. Lees TEKS C en maak ‘n opsomming van SEWE goeie gewoontes om ‘n effektiewe leefstyl te handhaaf. 2. Jou opsomming moet in jou eie woorde (volsinne) in paragraafvorm aangebied word en mag nie meer as 90 woorde bestaan nie. 3. Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. 4. Dui die getal woorde aan wat jy vir die opsomming gebruik het. 5. Doen ‘n beplanning en trek dit dood/ Dui “Beplanning” aan. TEKS C GOEIE GEWOONTES VIR LEEFSTYLSUKSES Kliek regs op die blou-knoppie hieronder om TEKS C te besigtig: Een van die suksesse in die lewe is om ‘n goeie leefstyl te handhaaf. Om die blou Maandagoggend se frustrasie na ‘n prettige naweek saam met vriende te voorkom en jou te vrywaar van frustrasie oor ‘n deurmekaar blyplek en leë koskaste, kan die volgende leefstylgewoontes deur studente en jongmense aangekweek word: Ons almal kry gereeld lus vir ongesonde versnaperings. Dieetkundiges se siening is egter dat weeklikse dieetbeplanning ‘n belangrike deel van jou voedselprogram moet uitmaak. Daarom behoort jy jou weeklikse kosaankope behoorlik te beplan, anders maak jy (verkeerdelik) op ongesonde versnaperings staat. Het jy al vergeet van belangrike afsprake en verpligtinge? Stel onthoulysies op van daaglikse aktiwiteite wat jou aandag verdien. Wat ‘n eenvoudige, dog doeltreffende wenresep! Leefstylraadgewers voorsien lang lyste van moets en moenies wanneer dit by goeie gewoontes vir ‘n effektiewer leefstyl kom. Een daarvan is: doen gereeld oefeninge wat by jou fisiese vermoëns pas. Sien jy kans daarvoor? Dan sal jy beslis effektiewer leef! Die beantwoording van e-posse, SMS’e en telefoonoproepe bly tydrowende aktiwiteite. Kweek ‘n bepaalde roetine aan, waartydens jy elke dag op ‘n vaste tyd hieraan aandag gee. Is dit nie die klein jakkalsies wat die wingerd verniel nie? ‘n Spesifieke tyd per dag daarvoor sal wondere verrig. ‘n Deurmekaar woonstel of kamer is dikwels ‘n bron van irritasie. Ruk dus, na kuiertjies, jou nessie onmiddellik reg deur op te ruim, want niemand wil in ‘n vuil en omgekrapte omgewing bly nie. Verder maak allerhande goed wat jy nie gebruik nie, jou kaste en boekrakke oorvol. Raak daarom ontslae van die items wat jy nooit meer gebruik nie deur minstens twee keer per jaar ‘n regpak-, liasseer- en weggooisessie te hou. Kry ‘n spesifieke bêreplek in die woonstel/kamer vir al daardie dingetjies (skryfbehoeftes, sleutels, toiletware, sporttoerusting en skoonmaakgoed, asook vreemde items vir werkstukke, koshuiskompetisies en informele funksies soos lint, tou, maskers en vere) wat onnodig rondlê. Goeie gewoontes vir ‘n effektiewe leefstyl is in die modern, gejaagde lewe onontbeerlik indien jy suksesvol, effektief en verantwoordelik wil leef en werk. Party dinge is tweede natuur, maar bogenoemde goeie gewoontes kan enige jongmens aanleer sonder uitgawes of veel moeite.
GEBRUIK HIERDIE EKSTRA SPASIE VIR INGEVAL:
GEBRUIK HIERDIE EKSTRA SPASIE VIR INGEVAL:
1.6 Verwoord die “maandags” waarna die skrywer in paragraa…
1.6 Verwoord die “maandags” waarna die skrywer in paragraaf 6 verwys, in jou eie woorde. (1)
4.3 Waarom is dit noodsaaklik dat alles in raampie 3 met ‘…
4.3 Waarom is dit noodsaaklik dat alles in raampie 3 met ‘n dubbelkonsonant geskryf. (1)
1.2 In watter maand het hierdie rubriek verskyn? Motiveer…
1.2 In watter maand het hierdie rubriek verskyn? Motiveer jou antwoord deur TWEE opeenvolgende woorde aan te haal. (2)
1.16 Dink jy die werker in TEKS B sal saam met die skrywer…
1.16 Dink jy die werker in TEKS B sal saam met die skrywer van TEKS A stem, wanneer die onderstreepte sinne in paragraaf 12 in ag geneem word? (1)
For each of the calls to the following recursive function be…
For each of the calls to the following recursive function below, indicate what value is printed: void mystery7(string s) { if (s.length()
For each of the calls to the following recursive function be…
For each of the calls to the following recursive function below, indicate what value is printed: void mystery2(string n) { if (n == ‘c’) { cout