VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou…

VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)

VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk   Dink aan al die in…

VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk   Dink aan al die inligting wat jy oor die jagter-versamelaars geleer het. Gebruik die volgende opskrifte om ‘n kort paragraaf (6 sinne) te skryf waarin jy die verskil tussen die lewe van ‘n jagter-versamelaar en jou eie lewe verduidelik. Verwys na die volgende: Verblyf reëlings (Dit verwys na die struktuur en samestelling van ‘n huishouding) Kos bronne Klere (6)