4.7 Verbind die twee sinne in raampie 8 met die voegwoord want. Watter betekenisfunksie het hierdie voegwoord in hierdie veelvoudige sin? (1)
1.15 Watter afleiding maak die vroulike kollega uit sy lig…
1.15 Watter afleiding maak die vroulike kollega uit sy liggaamshouding? (1)
5.7 Waarom dink jy word die hutsmerk(#) in die advertensie…
5.7 Waarom dink jy word die hutsmerk(#) in die advertensie gebruik? (1)
1.17 Watter dag van die week word waarskynlik in TEKS B vo…
1.17 Watter dag van die week word waarskynlik in TEKS B voorgestel? Motiveer jou antwoord deur na die inhoud van TEKS A te verwys. (1)
3.7 Identifiseer die volgende sin: So, klink ‘n glasie op…
3.7 Identifiseer die volgende sin: So, klink ‘n glasie op Afrikaans deur dit te leef, te praat, te skryf en te luister! (1)
1.10 Wat is die skrywer se betoog teen mense wat nuwe ding…
1.10 Wat is die skrywer se betoog teen mense wat nuwe dinge op ‘n Vrydag begin? (1)
4.1 Skryf die eerste woord in raam 1 neer wat ‘n diftong b…
4.1 Skryf die eerste woord in raam 1 neer wat ‘n diftong bevat en onderstreep die diftong. (2)
5.4 Vorm deur middel van ‘n postmorfeem ‘n afgeleide byvoe…
5.4 Vorm deur middel van ‘n postmorfeem ‘n afgeleide byvoeglike naamwoord wat sonder sorge beteken. (1)
1.4 Wat is die moontlike verwantskap tussen die spreker in…
1.4 Wat is die moontlike verwantskap tussen die spreker in paragraaf 3 en Jakob? Watter voorneme het hy namens haar gemaak? (2)
3.1 Skryf die meervoud van die woord glasie in die titel. …
3.1 Skryf die meervoud van die woord glasie in die titel. (1)