5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee a…

5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee atome (yster en aluminium) se massas uitwerk (55,85+ 26,9815). Hy doen dit op die volgende twee maniere.  Watter metode is korrek?  Hoekom sê jy so?                            (2)   Metode 1:   Metode 2:       Kliek op die knoppie indien jy die berekeninge in ‘n groter formaat wil sien.      

2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy…

2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy het probeer om 28 428 ÷ 138 te bereken. Is sy antwoord korrek? Tik Ja of Nee. Waar het hy foute gemaak?  Noem twee foute wat hy gemaak het en beskryf dit in woorde. Tik die finale antwoord.  Dit is nie nodig om te wys hoe jy by jou antwoord uitgekom het nie.  Tik al jou antwoorde in die gegewe teksboks. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   (5)

  INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdi…

  INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA verskaf moet jou eie, werk wees.  Geen kopiering van enige bronne. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae met onderafdelings. 3. LEES die vrae versigtig en beantwoord slegs wat van jou verwag word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die vraestel vir leeropname en teksboks vrae. 5. Waar gevra word, wys duidelik al jou bewerkings.