Ontsnapkamer Welkom by die “Mal Wetenskaplike” se labora…

Ontsnapkamer Welkom by die “Mal Wetenskaplike” se laboratorium.  Jy word gevangene gehou deur die “Mal Wetenskaplike” en om te kan ontsnap moet jy die kombinasie kode vir vyf deur slotte van die laboratorium deur uitwerk.  Antwoord asseblief elke vraag volledig.  Jou lewe hang daarvan af.