2.2.2. Teken ‘n diagram met byskrifte, op ‘n aparte stuk p…

2.2.2. Teken ‘n diagram met byskrifte, op ‘n aparte stuk papier, van die fase wat voor die fase hierbo voorkom. Daar moet 3 chromosome in die diagram wees. Onthou om alle wetenskaplike reëls vir die tekening van die diagram te volg. Sodra jy klaar is, skandeer of neem ‘n duidelike foto (geen flits) en stoor dit as ‘n PDF, PNG of JPEG. (Maak seker dat jou prent helder is en maklik gelees kan word.)Laai dit hieronder op.   (10)