QUESTION 4 40 Marks 4.1.1 Name TWO kinds of inefficiencies that can exist in the imperfect market. (2) 4.1.2 Why does the government sometimes set price ceilings for certain products? (2) 4.2 Study the graph and answer the questions that follow: RIGHT CLICK ON THE BUTTON TO OPEN THE GRAPH IN A NEW TAB: 4.2.1 Mention what the individual firm would be experiencing at each of the price levels from A to D. (4) 4.2.2 Explain the term normal profit. (2) 4.2.3 Explain the shape of the AC-curve. (4) 4.3 Study the extract and answer the questions that follow: FAST-FOOD RESTAURANTS IN THE MONOPOLISTIC COMPETITIVE MARKET South Africa’s fast-food market is extremely competitive, as many sellers fight it out for their share of the consumer market. The fast-food industry accounts for about 40% of the total consumer food-service sales in South Africa, e.g. Fishaways selling fish and Steers selling hamburgers. It is regarded as a hybrid market structure. 4.3.1 Why does branding play a major role in this market structure? (2) 4.3.2 Why will the economic profit made by a monopolistic competitor disappear in the long run? (4) 4.3.3 Discuss the hybrid market structure in detail. (4) 4.4 Explain why governments sometimes proceed with a project even if the private costs exceed the private benefits. (8) 4.5 With the aid of a graph, explain why marginal cost must be equal to marginal revenue for profits to be maximised. (8)
1.1.1 The government can intervene to reduce the productio…
1.1.1 The government can intervene to reduce the production and consumption of a demerit good …. (2)
VRAAG 5 MARKMISLUKKINGS Inleiding (2)…
VRAAG 5 MARKMISLUKKINGS Inleiding (2) Lyf Bespreek die oorsake van markmislukkings volledig, sonder om enige grafieke te gebruik. (26) Met behulp van ‘n grafiek, verduidelik hoe produktiewe doeltreffendheid bereik kan word in die mark. (10) Slot (2) OF VRAAG 6 MONOPOLIE Inleiding (2) Lyf Ontleed die markstruktuur van ‘n monopolie, sonder om enige grafieke te gebruik. (26) Waarom het Eskom, as ‘n monopolie, nie ekonomiese wins in die langtermyn behaal, soos wat verwag word van ‘n tipiese monopolie nie? (10) Slot (2)
1.1.1 Die regering kan inmeng om die produksie en verbruik…
1.1.1 Die regering kan inmeng om die produksie en verbruik van nie-meriete goedere te verlaag …. (2)
1.3.3 ‘n Monopolie wat as gevolg van hoë ontwikkelingskost…
1.3.3 ‘n Monopolie wat as gevolg van hoë ontwikkelingskoste bestaan. (1)
1.1.3 Sosiale koste bestaan uit die som van private en …….
1.1.3 Sosiale koste bestaan uit die som van private en …. koste. (2)
VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffend…
VRAAG 4 40 Punte 4.1.1 Noem TWEE soorte ondoeltreffendhede wat kan voorkom in die onvolmaakte mark. (2) 4.1.2 Hoekom stel die regering soms prysplafonne vas vir sekere produkte? (2) 4.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 4.2.1 Noem wat die individuele besigheid sal ervaar by elk van die prysvlakke A tot D. (4) 4.2.2 Verduidelik die term normale wins. (2) 4.2.3 Verduidelik die vorm van die GK-kurwe. (4) 4.3 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: KITSKOSRESTAURANTE IN DIE MONOPOLISTIES MEDEDINGENDE MARK Suid-Afrika se kitskosmark is uiters mededingend omdat baie verkopers vir hulle deel van die verbruikersmark baklei. Die kitskosbedryf is vir ongeveer 40% van die totale verbruikerskosdiensverkope in Suid-Afrika verantwoordelik, bv. Fishaways wat vis verkoop en Steers wat hamburgers verkoop. Dit word as ‘n hibriede markstruktuur beskou. 4.3.1 Hoekom speel handelsmerke ‘n belangrike rol in hierdie markstruktuur? (2) 4.3.2 Waarom sal die ekonomiese wins wat deur ‘n monopolistiese mededinger gemaak word, in die langtermyn verdwyn? (4) 4.3.3 Bespreek die hibriede markstruktuur volledig. (4) 4.4 Verduidelik waarom regerings soms met ‘n projek voortgaan, selfs al oorskry die privaat koste die private voordele. (8) 4.5 Met behulp van ‘n grafiek, verduidelik hoekom marginale koste aan marginale inkome gelyk moet wees om winste te maksimeer. (8)
Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas….
Kolom A Kolom B 1.2.1 Kartel A Vliegtuiggeraas. 1.2.2 Eksplisiete koste B Handelsmerke speel ‘n belangrike rol in die bepaling van kliëntlojaliteit. 1.2.3 Uitset C Die positiewe verskil tussen totale inkomste en totale koste. 1.2.4 Sluitingspunt D Werklike besteding van ‘n besigheid. 1.2.5 Negatiewe eksternaliteit E Waar MK = GVK. 1.2.6 Wins F Die getal eenhede wat gedurende ‘n sekere tyd geproduseer word. 1.2.7 Monopolistiese mededinging G Die waarde van insette wat die entrepreneur self besit en gebruik in produksie. 1.2.8 Ekonomiese verlies H Wanneer ‘n groep produsente ‘n kollektiewe monopolie vorm. I Waar MK = MI. J Gemiddelde inkomste is minder as gemiddelde koste. (8)
1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produk…
1.3.4 ‘n Finansiële toelaag van die owerheid om die produksie van ‘n bepaalde produk te ondersteun. (1)
1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projek…
1.3.6 Iets wat die openbare sektor sal moet doen om projekte te evalueer. (1)