11.1 Bespreek in ‘n paragraaf die volgende: Watter TWEE leerstyle sal Lisa die beste pas. (2) Verduidelik die karaktereienskappe van die TWEE leerstyle. (2) Gee DRIE studiewenke vir elke leerstyl. (3×2=6)
7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede. …
7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede. (4×2=8)
4.2 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n gro…
4.2 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n groei-ingesteldheid. (4)
1.5 Wat is persoonlikheid: A) Swakpunte. B) Direkte om…
1.5 Wat is persoonlikheid: A) Swakpunte. B) Direkte omgewing. C) Ons waardes. D) Die kombinasie van eienskappe of kwaliteite, wat deel vorm van ‘n individu se onderskeidende karakter. (1)
7.2 Waarom is tydbestuur belangrik? (2…
7.2 Waarom is tydbestuur belangrik? (2)
6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan…
6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan toekomstige moontlikhede. Hy hou van patrone en droom oor die toekoms. (1)
AFDELING C LEES NOUKEURIG! Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11. …
AFDELING C LEES NOUKEURIG! Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11. Daar is DRIE vrae. Jy moet enige TWEE vrae beantwoord.
2.3 Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting w…
2.3 Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting waarin ons tans in ons lewe beweeg en dien as ‘n gids vir ons lewensreis. (1)
Vraag 7 Lees die instruksies en antwoord die vrae wat volg….
Vraag 7 Lees die instruksies en antwoord die vrae wat volg.
6.1 Ian hou daarvan om met mense te gesels, gedurende die…
6.1 Ian hou daarvan om met mense te gesels, gedurende die naweke te kuier en hou daarvan om ‘n besige program te hê. (1)