1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die regte opsie in die keuselys. Kolom I Kolom II 1.3.1 Ensieme is sensitief vir A Temperatuur B pH 1.3.2 Geproduseer via die vel A Vitamiene A B Vitamiene D 1.3.3 Nagblindheid is ‘n tekort aan A Vitamiene A B Vitamiene D (6) 1.3.1. 1.3.2. 1.3.3.
1.1.6 The name of the cells that make up cartilage tissue…
1.1.6 The name of the cells that make up cartilage tissue A. Chondrocytes B. Fibroblasts C. Adipocytes D. Osteocytes (2)
1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van tran…
1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van transpirasie met behulp van ‘n takkie met blare, elektriese waaier en potometer te toets. Sy resultate word in die onderstaande tabel getoon. Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BESIGTIG, regs-klik op die knoppie hieronder en maak dit oop in ‘n nuwe ‘tab’: Instelling van waaierspoed Afstand van waterborrelbeweging in potometer oor 2 ure (mm) Af 0 Stadig 2 Medium 5 Hoog 6
1.4.2 Identifiseer: a) die afhanklike verander…
1.4.2 Identifiseer: a) die afhanklike veranderlike. (1) b) die onafhanklike veranderlike. (1) c) twee vaste veranderlikes. (2)
2.3.1 Identifiseer die bostaande struktuur wat voorgestel…
2.3.1 Identifiseer die bostaande struktuur wat voorgestel word. (2)
AFDELING A VRAAG 1 1.1. Tien meervoudige keusevrae wor…
AFDELING A VRAAG 1 1.1. Tien meervoudige keusevrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elke vraag. 1.1.1 Plantselle wat baie dik en stewige weefsels vorm, wat gebruik kan word om tou te maak. A. Kollenchiem B. Sklerenchiem C. Parenchiem D. Epidermis (2)
AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergely…
AFDELING B VRAAG 2 2.1. Die onderstaande tabel vergelyk die samestelling van 100 ml menslike borsmelk, en 100ml onverdunde bokmelk. As bokmelk gebruik word vir die voeding van babas, word dit normaalweg verdun deur een volume water by twee volumes melk te voeg. Bestanddeel Bokmelk (g) Menslike melk (g) Water 90,0 89,0 Koolhidrate (laktose) 4,3 5,8 proteïene 4,0 1,35 Vet 2,9 3,8 Kalsium 0,147 0,035 Natrium 0,049 0,012 Vitamiene C 0,015 0,003
2.2.5. Wanneer vind DNA replikasie plaas? (1)
2.2.5. Wanneer vind DNA replikasie plaas? (1)
3.1.4. Gee twee moontlike redes waarom longkanker meer by…
3.1.4. Gee twee moontlike redes waarom longkanker meer by mans voorkom as by vroue. (2)
3.2.4. Identifiseer watter LETTER in Diagram 1 dieselfde f…
3.2.4. Identifiseer watter LETTER in Diagram 1 dieselfde funksie besit as deel M in Diagram 2. (2)