2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord vir “reusagtige”. (1)
AFDELING C: [20] GROOT TOTAAL: [50]
AFDELING C: GROOT TOTAAL:
8.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) e…
8.1 Identifiseer die onderwerp (subject), gesegde (verb) en voorwerp (object) in die volgende enkelvoudige sin (simple sentence). (3) Die kinders geniet die wildrit. Onderwerp: Gesegde: Voorwerp:
4.3 Waarom dink jy is renosters ‘n bedreigde spesie? Waarv…
4.3 Waarom dink jy is renosters ‘n bedreigde spesie? Waarvoor word hulle gejag/doodgemaak? (2)
5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) W…
5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) Watter diere het jy gesien en het jy die wildrit geniet?
3.1 Wat eet leeus? (1)
3.1 Wat eet leeus? (1)
Klik op die knoppie om meer oor RENOSTERS te leer. …
Klik op die knoppie om meer oor RENOSTERS te leer.
1.3 Waarom dink ons aan kameelperde as ons aan lengte dink…
1.3 Waarom dink ons aan kameelperde as ons aan lengte dink? (1)
17.1 Gee die meervoudsvorm (plural) en die verkleiningsvor…
17.1 Gee die meervoudsvorm (plural) en die verkleiningsvorm (diminutive) van die volgende woord. (2) renoster 17.1.1 Meervoud: 17.1.2 Verkleining:
1.2 Is die volgende sin WAAR of ONWAAR? Gee ‘n rede vir jo…
1.2 Is die volgende sin WAAR of ONWAAR? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1) ‘n Kameelperd se tong is kort.