5 Verwys na die onderstaande bron en beantwoord die vrae wat volg. SA ONWAARSKYNLIK OM DIE “VELDBRAND” VERSPREIDING VAN COVID-19 TE VERMY, MAAR DIE GRENDELTYD MAG GEKOOP HET – TOP WETENSKAPLIKE. Suid-Afrika sal waarskynlik nie in staat wees om die eksponensiële verspreiding van Covid-19 te keer nie, met die volle effek van die siekte wat die land heel waarskynlik later in die jaar sal tref. En alhoewel Suid-Afrika baie vroeëer opgetree het as ander lande in die ientifisering van die virus en maatreëls geïmplementeer het om die verspreiding daarvan te keer, het dit slegs tyd gekoop vir die land om voor te berei vir wat wetenskaplikes die “byna onvermydelike”, ‘n dramatiese styging in infeksie noem. Dit is volgens Professor Salim Abdool Karim, die voorsitter van Gesondheid minister Zweli Mkhize se Covid-19 adviseurgroep wat ‘n media- inligtingsessie naas ander wetenskaplikes toegespreek het. Professor Karim is vergesel deur onder andere Professor Glenda Gray, die voorsitter van die Mediese Navorsingsraad, Professor Koleka Mlisana, ‘n mikrobioloog van die Universiteit van KwaZulu-Natal, en Professor Brian Williams, ‘n epidemioloog wat voorheen betrokke was by die Wêreld Gesondheid Organisasie. “Wat ons wel kon doen, is om ‘n eksponensiële kurwe te vertraag:, het Karim gesê. “Dit is ‘n moeilike waarheid maar kan ons ‘n eksponensiële verspreiding vermy? Nee… tensy ons op ‘n ander manier as ander lande reageer.” • Toetskriteria, wat beperk is tot mense met sekere simptome, is verbreed in die laaste paar weke om meer gevalle raak te sien, tesame met ‘n aansienlike vermeerdering in toetskapasiteit .• Groot kommer heers oor Johannesburg, Kaapstad en eThekwini (Durban), waar ‘n groot uitbraak waarskynlik sou plaasvind weens die digte bevolkingsgetalle . Nuus24 het op Sondag rapporteer dat regeringsprojeksies wat aan die Parlementêre gesondheidsportefeulje getoon is, getoon het dat hierdie hoogtepunt infeksie scenario na September aangeskuif is . “Niemand in die wêreld het hierdie virus al teëgekom nie. Ons het geen immuniteit, geen inenting, geen behandeling nie. Ons is almal in gevaar. Sodra die geleentheid homself voordoen vir hierdie virus om te versprei, sal dit teruggaan na die eksponensiële kurwe,” het Karim gesê. Aangepas vanuit:https://www.news24.com/SouthAfrica/News/sa-unlikely-to-avoid-wildfire-spread-of-covid-19-but-lockdown-bought-time-top-scientist-2020
Esktra as benodig.
Esktra as benodig.
QUESTION 7 Einkaufen (Frage 16) Was hörst du im…
QUESTION 7 Einkaufen (Frage 16) Was hörst du im Geschäft? Wähl die richtige Antwort. Beispiel: Die Tante kaufte den Rock am Wochenende. 16.1 Der Rock ist zu . (1) 16.2 Das Mädchen findet das Sommerkleid zu . (1) 16.3 Die Tante hat die Quittung . (1) 16.4 Am Mittwoch schließt das Geschäft . (1)
Totaal Vraag 5: [15] TOTAAL AFDELING B: [30]
Totaal Vraag 5: TOTAAL AFDELING B:
6.3 Verskaf TWEE stategieë wat jy kan toepas om jou loopba…
6.3 Verskaf TWEE stategieë wat jy kan toepas om jou loopbaan doelwitte te kan bereik. (1+2=3×2=6)
6.1 Noem ENIGE VYF redes vir werkloosheid in Suid-Afrika?…
6.1 Noem ENIGE VYF redes vir werkloosheid in Suid-Afrika? (5×1=5)
Totaal Vraag 6: [15]
Totaal Vraag 6:
TOTAL: 37
TOTAL: 37
4.1 Definieer die term “konflik resolusie” en verduidelik…
4.1 Definieer die term “konflik resolusie” en verduidelik hoe die bostaande situasie ‘n voorbeeld is van slegte konflik resolusie. Konflik resolusie (1) + Bespreking (2) (1+2=3)
7.4 As ‘n individu aan sosiale stressors ly, hoe kan hierd…
7.4 As ‘n individu aan sosiale stressors ly, hoe kan hierdie stessors hulself op ‘n naskoolse bestemming vertoon? Definieer die begrip “sosiale stresfaktore” en neem ook verskillende persoonlikheidstipes in ag. (3)