INSTRUCTIONS 1. This exam question paper consists of 8…

INSTRUCTIONS 1. This exam question paper consists of 8 questions. 2. Answer all the questions. 3. Round to two decimal places unless otherwise stated. 4. A non-programmable calculator may be used unless stated otherwise. 5. Show all working out. Answers only may not necessarily be awarded full marks. 6. All work must be done on your own folio paper in your own handwriting. 7. Number the questions correctly according to the numbering system used in this question paper. 8. Evidence of cheating may result in ZERO marks for the Question paper. 9. Scan all your answers into ONE PDF file. Name your file as follows:  InitialSurname MATH GR9E T02 SBA004a

QUESTION 5 The following table was generated using the f…

QUESTION 5 The following table was generated using the formula .     -2 1   4 6     1 1,7 3,1     5.1 Calculate the values of    and   (3) 5.2 Determine an algebraic rule to describe the relationship between  and   in the following diagram.   Right click to open the diagram in a new tab    Give your answer in the form     (2)   TOTAL:   Please draw a line before you start with the next question.  

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8…

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbaar sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die vraestel. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: VoorletterVan  WISK GR9A T02 SBA04a

VRAAG 6 GETALPATRONE  Beskou die volgende getalpatro…

VRAAG 6 GETALPATRONE  Beskou die volgende getalpatroon:   Regs klik op die knoppie om die patroon op ‘n nuwe bladsy oop te maak     6.1 Skryf die eerste 3 terme neer. (3)   6.2 Teken die 4 term. (1)   6.3 Bereken die algemene term van die patroon in die vorm Tn = … (2)   6.4 Hoeveel kolle sal in term 25 wees? (2)   6.5 Watter term sal uit 129 kolle bestaan? (3)                                                                                                               TOTAAL     Trek asb ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.