VRAAG 5 – ENTREPRENEUR Beantwoord al die vrae.
2.2.2 Verduidelik wat die volgende nommers beteken: (a) …
2.2.2 Verduidelik wat die volgende nommers beteken: (a) LMI van 30 en wat is die ideaal? (2) (b) Cholesterol lesing van 8 mmol/L en wat moet dit wees? (2) (4)
3.3.4 Stel voor watter tipe voedsel Raphael moet uitsluit…
3.3.4 Stel voor watter tipe voedsel Raphael moet uitsluit van sy dieet totdat hy heeltemal herstel het. (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)
3.7 Jy het verpakte bees maalvleis gekoop. Die volgende em…
3.7 Jy het verpakte bees maalvleis gekoop. Die volgende embleem was daar op: Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak. 3.7.1 Waarvoor staan hierdie embleem? (1)
4.3 Voorspel die uitkoms/konklusie op die Suid-Afrikaanse kl…
4.3 Voorspel die uitkoms/konklusie op die Suid-Afrikaanse klerebedryf as verbruikers onwettige klere-invoere bly ondersteun. (3)
4.2.2 Verskaf redes waarom nie een van hierdie uitrustings g…
4.2.2 Verskaf redes waarom nie een van hierdie uitrustings geskik sou wees vir ‘n onderhoud as ontvangsdame van ‘n hotel nie. (4)
ESKTRA ANTWOORD SPASIE [GEBRUIK SLEGS INDIEN NODIG]
ESKTRA ANTWOORD SPASIE
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is ni…
5.1.6 Die wolklere en pantoffels in Janine se winkel is nie tuisgemaak nie. Sy koop dit aan en verkoop dit dan in die winkel. Om die prys van die hierdie produkte te bereken gebruik sy die Waarde-vir-geld prysstrategie. Verduidelik wat behels hierdie strategie (2)
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrik…
4.4 Formuleer ‘n strategie om plaaslike of “Trots Suid-Afrikaanse ” kledingprodukte te bevorder. (2)
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1)…
2.1.3 Dink jy hierdie verpakking is omgewingsvriendelik? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)