2.1.4 Waarvoor staan die afkorting, FSC, en verduidelik hul doel. (2)
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opge…
3.4.1 Benoem die voedselverwante siekte wat haar ouma opgedoen het. (1)
TOTAAL VIR VRAAG 4 [20]
TOTAAL VIR VRAAG 4
5.1.4 Noem VYF vereistes van kwaliteit verpakking. (5)
5.1.4 Noem VYF vereistes van kwaliteit verpakking. (5)
2.2 Evalueer hierdie gevallestudie deur die volgende vrae…
2.2 Evalueer hierdie gevallestudie deur die volgende vrae te beantwoord: Jou suster is 25 en het so pas gehoor sy het hipertensie. Sy het baie druk by haar werk, sy werk lang ure en sy rook. Haar LMI is 30 en haar cholesterol lesing is 8mmol/L. Sy is nie getroud nie en haar dokter het voorgestel sy kry ‘n hond. Haar aandetes bestaan gewoonlik uit wegneemetes soos ‘Streetwise 5’ en pizza saam met bier. 2.2.1 Verduidelik aan jou suster wat hipertensie is. (2) Noem TWEE gevare van onbehandelde hoë bloeddruk. (2) (4)
3.1 Bestudeer die gegewe inligting en beantwoord die vrae…
3.1 Bestudeer die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg: Ons president, Cyril Ramaphosa, het gesê dat hulle seker sal maak dat die minderbevoorregtes van Suid-Afrika wel toegang tot voedsel sal hê tydens grendelstatus. Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n volgende bladsy oop te maak. 3.1.1 Verduidelik die term voedselsekuriteit. (2)
5.1.1 Identifiseer VYF karaktereienskappe wat van Janine ‘…
5.1.1 Identifiseer VYF karaktereienskappe wat van Janine ‘n goeie entrepreneur maak. (5)
3.4 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae…
3.4 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg: Sarah se ouma het vleis direk by ‘n plaaslike landelike boer in haar klein dorpie gekoop. ‘n Paar dae later het haar ouma van maagpyn begin kla asook diaree ontwikkel. Sy het na haar naaste kliniek toe gegaan waar hulle vir haar gesê het sy het ‘n bakteriese infeksie opgedoen. Sarah is nie medikasie gegee nie en ook aangeraai om nie medikasie by die huis te neem nie.
TOTAAL VIR VRAAG 3 [50]
TOTAAL VIR VRAAG 3
3.6 Bestudeer die onderstaande spotprentjie en beantwoord…
3.6 Bestudeer die onderstaande spotprentjie en beantwoord die vrae wat daaropvolg: Regs kliek op die knoppie en maak die prent in ‘n nuwe bladsy oop.