4.2 Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg: Regs kliek op die knoppie om die prent in ‘n nuwe bladsy oop te maak.
3.6.1 Benoem die siekte wanneer jy nie gluten kan inneem nie…
3.6.1 Benoem die siekte wanneer jy nie gluten kan inneem nie. (1)
4.1 Verduidelik die effek van tekstielnavorsing en nuwe te…
4.1 Verduidelik die effek van tekstielnavorsing en nuwe tegnologie op klereproduksie, wat modeverandering tot gevolg het. (5)
5.1.5 Om produkte betyds af te lewer is belangrik vir Jani…
5.1.5 Om produkte betyds af te lewer is belangrik vir Janine. Lys VYF riglyne wat sy en haar werkers kan volg om te verseker dat haar produkte altyd betyds afgelewer sal word. (5)
1.1.20 Die volgende sal verseker dat die eind resultaat va…
1.1.20 Die volgende sal verseker dat die eind resultaat van ‘n produk altyd dieselfde is. (1)
VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die…
VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING Beantwoord al die vrae.
1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die ……
1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die … die totale bedrag, insluitend die materiale en oorhoofse koste. (1)
2.3.1 In jou opinie, watter geur Future Life sal die beste…
2.3.1 In jou opinie, watter geur Future Life sal die beste vir Jean wees? (1) Motiveer jou antwoord deur TWEE belangrike punte uit te lig en dit uit te brei ter ondersteuning van jou keuse. (2) (3)
3.6.2 Verduidelik hoekom hierdie siekte ‘n probleem is. (2)
3.6.2 Verduidelik hoekom hierdie siekte ‘n probleem is. (2)
3.3 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae…
3.3 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg: Raphael is ‘n verteenwoordiger en reis baie. Hy eet gereeld wegneemetes. Tydens sy laaste reis het hy tuisgekom en nie baie goed gevoel nie. Hy het begin braak, ‘n koors ontwikkel en sy vel en oë het ‘n geel kleur ontwikkel. Na twee dae het hy besluit om ‘n dokter te gaan sien wie hom dadelik in die hospitaal laat opneem het. Die dokter het hom met ‘n virale infeksie gediagnoseer.