VRAAG 4 Beskou die verbinding OF2. 4.1 Definieer die term chemiese verbinding (2) 4.2 Skryf die naam van die verbinding neer (1) 4.3 Hoeveel valensie elektrone het O? (1) 4.4 Teken die Lewis struktuur van die verbinding (2) 4.5 Voorspel die vorm van die verbinding (2) 4.6 Bepaal die verskil in elektronegatiwiteit tussen die elemente. (2) 4.7 Voorspel watter intermolukulêre kragte sal bestaan tussen die molekules. (3)
VRAAG 6 Twee kristallyne vastestowwe P, en Q het smeltpu…
VRAAG 6 Twee kristallyne vastestowwe P, en Q het smeltpunte van 710 o C en 723 o C onderskeidelik. By 700 o C kan P elektriesiteit gelei, maar nie Q nie. By 750 o C gelei albei elektrisiteit. 6.1 Wat kan ons aflei van die smeltpunte oor die relatiewe kragte wat daar bestaan tussen die deelttjies in P en Q? (2) 6.2 Verduidelik die verskil in elektriese geleidingsvermoeë tussen P en Q. (4) 6.3 Jy word gesê dat een van die stowwe is Barium en die ander is Kalium jodiet. Watter een is watter een? (2) 6.4 Wat is die verskil tussen kovalente en ioniese verbindings? (2) 6.5 Noem 5 verskillende tipes intermolukelêre kragte. (5)
1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)
1.10 Die massa (in gram) van 7,25dm3 O2 gas is: (2)
1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)
1.8 Beskou die volgende reaksie 2H2(g) + O2(g)
VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mas…
VRAAG 8 ’n Essensiële aminosuur Lysien het ’n molêre mass van 146,19 g.mol-1 en persentasie samestelling as volg: 49,29 % C; 9,66 % H; 19,16 % N en 21,89% O. 8.1 Definieer die term empiriese formule (2) 8.2 Bepaal die molekulêre formule (8)
1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos…
1.7 Natriumchloried is ’n vastestof wat in water kan oplos. Watter een van die volgende opsies beskryf die intermolekulêre kragte wat bestaan tussen die natrium chloried en water in oplossing? (2)
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n mol…
1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n molukulêre vastestof by kamer temperatuur? (2)
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n p…
1.6 Die verbinding in ’n H2O molekule staan bekand as ’n polêr- kovalente verbinding omdat: (2)
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yst…
VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yster en 25 g Chloorgas, wat in ’n geslote houer plaasvind. Die produk wat gaan vorm is yster(iii)chloried Fe(s) + Cl2(g)
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…
VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2)