VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…

VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2)          

VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Water…

VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Waterstof haliede. Bestudeer die tabel en antwoord die vrae wat daarop volg Regterklik op die blou blokkie hieronder om die TABEL in ‘n nuwe venster oop te maak. 5.1 Onderskei tussen die terme intramolukulêre bindings en intermolukulêre kragte (2) 5.2 Verteenwoordig die data met ’n grafiek. (6) 5.3 Watter intermolukelêre kragte bestaan by waterstof chloried? (1) 5.4 Identifiseer die waterstof halied wat die minste energie sal benodig om smeltpunt te bereik. (3)          

INSTRUKSIES Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel en…

INSTRUKSIES Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel en stoor dit as EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: WISK GR9 NaamVan K02 SBA004a LAAI JOU PDF DOKUMENT ONDER EEN VAN DIE VRAE HIERONDER.  Dit is nie nodig om DIESELFDE pdf by al die vrae aan te heg nie.