4.2 Vul die korrekte woord in: Sannie het by haarself gedink: Ek hou baie van Koos; __________ as van enigiemand anders. (1)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)
4.16.3 Die seun het oorfone____sy ore. (1)
1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING? Bert…
1.11 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING? Bertie Blikbrein is slim. (1)
2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskr…
2.8 Kies die korrekte woord wat die man se gevoelens beskryf: Die man is nie opreg in sy bedoeling nie; hy is (1) TOTAAL VRAAG 2
1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of fig…
1.10 Word die volgende sin in paragraaf 1 letterlik of figuurlik bedoel? “Saam met vriende stap keuses ook op die wandelpad.” (1)
4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (…
4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (STOMPI). Neelsie (speel) (speletjies) (elke dag) (om besig te bly). (1)
1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “…
1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk: “Life’s a journey, enjoy the ride.” Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Hoekom, dink jy, sal die skrywer hierdie stelling maak? Verduidelik jou antwoord. (2) TOTAAL VRAAG 1
AFDELING A: BEGRIPSTOETS Lees die leesstuk TWEE…
AFDELING A: BEGRIPSTOETS Lees die leesstuk TWEE keer noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg. Regs kliek op die knoppie en kies “open link in new tab” vir die leesstuk op ‘n aparte bladsy.
1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, di…
1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, dink jy, moet mense ook in hul lewens maak? Antwoord in ’n VOLSIN. (1)
4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie so…
4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie soek vandag rekenaars om kinders te help. (1)