AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 2: VISUELE TEKS: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae wat volg: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE ADVERTENSIE OOP TE MAAK.
1.11 Wat is die “wandelpad” waarvan gepraat word in paragr…
1.11 Wat is die “wandelpad” waarvan gepraat word in paragraaf 1? (1)
1.15 Dink jy dat jou ouers ’n sê moet hê in die keuse van…
1.15 Dink jy dat jou ouers ’n sê moet hê in die keuse van jou vriende? Antwoord met JA of NEE en verduidelik hoekom jy so sê. (2)
4.15 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te…
4.15 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te verduidelik. “Pieter is kort van draad.” beteken… (1)
4.4 Gee die verkleinwoord van “koppies” in sin 3. (1)
4.4 Gee die verkleinwoord van “koppies” in sin 3. (1)
1.12 Hoekom is e-posse ‘n wondermiddel? (1)
1.12 Hoekom is e-posse ‘n wondermiddel? (1)
2.5 Wat word eintlik met die uitdrukking bedoel? (1)
2.5 Wat word eintlik met die uitdrukking bedoel? (1)
1.7 Noem TWEE maniere waarop vriende volgens paragraaf 4 m…
1.7 Noem TWEE maniere waarop vriende volgens paragraaf 4 met mekaar kontak kan maak. (2)
1.5 Gee die betekenis van: “… wanneer jy borrel …” in para…
1.5 Gee die betekenis van: “… wanneer jy borrel …” in paragraaf 3. (1)
1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a j…
1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a journey, enjoy the ride.” (paragraaf 4) (1)