INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER v…

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae: VRAAG 1: BEGRIPSTOETS                VRAAG 2: VISUELE TEKS                  VRAAG 3: OPSOMMING                      VRAAG 4: TAAL IN KONTEKS              (20) (10) (10) (20) 2. Jy moet ten alle tye lees –en skryftekens gebruik. Daar moet bewyse wees van redigering en proeflees by jou Opsomming. Die beplanning moet in die gegewe spasie VOOR die finale produk gedoen word.   3. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.   4. Die blokkies moet in ander “tabs” oopgemaak word om die Begripstoets en prentgrappe oop te maak wat op ander bladsye gelaai is.   5. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie.   6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. “Copy” en “Paste” die wat jy nodig het of gebruik die ALT kodes. Alt130 – é  Alt136 – ê  Alt137 – ë  Alt138 – è  Alt139 – ï  Alt161 – í Alt147 – ô  Alt148 – ö  Alt150 – û  Alt163 – ú   7. Let op vir leestekens. Lees jou vraag goed deur: – Indien slegs woorde gegee moet woord, hou jy alles in kleinletters. – Indien jy ‘n sin moet tik geld die gewone reëls van ‘n sin. – Indien jy moet aanhaal gebruik jy aanhalingstekens (” “)   8. Mooi dink en sterkte!